• 转发
  • 反馈

《Jasper Onthou Jy》歌词


歌曲: Jasper Onthou Jy

所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!

歌手: Laurika Rauch

时长: 04:04

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Jasper Onthou Jy

Jasper Onthou Jy - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Mariki De Villiers-Knop[00:00:01]

Jasper onthou jy ons belofte gemaak[00:00:12]

Dat ons mekaar sou liefhê ons was agt[00:00:16]

Ek in my groen skooljurk[00:00:22]

En jy smart in krieketgoed[00:00:24]

Met die duiwe as ons dom'nee[00:00:27]

Ons getuie was 'n hoed[00:00:30]

Jasper onthou jy ek het eenkeer verdwaal[00:00:34]

In daai bangmaak populierbos ons was tien[00:00:38]

Ek het stil gaan sit en sag gebid[00:00:43]

Geweet jy sou my kry[00:00:46]

Jy sou soek en soek want niemand[00:00:49]

Was al ooit so lief vir my gewees nie[00:00:51]

Maar ons stofpad saam het teer geword[00:00:56]

Jou spoor kon ek nie sny nie[00:00:58]

Ek het weer verdwaal en verdwaal gebly[00:01:01]

En gehoop jy sou kom soek na my[00:01:04]

Maar jou seunskind hart het aanbeweeg[00:01:07]

Jy't nou die oë van 'n man[00:01:09]

Jasper onthou ons kleintyd saam[00:01:12]

Onthou my gou weer as jy kan[00:01:16]

Jasper onthou jy ek was nerf af geval[00:01:31]

Toe daai lang ou my gestamp het[00:01:36]

Ons was twaalf[00:01:38]

Jy't my opgetel en weggedra[00:01:41]

Die pleister self geplak[00:01:44]

En daai boelie sommer vreesloos[00:01:46]

In die fietsloods kaalvuis aan gaan vat[00:01:49]

Jasper onthou jy toe jy weg moes gaan[00:01:53]

Na daai ver dorp innie vreemde[00:01:57]

Ons was groot[00:02:00]

Groot genoeg om seer te kry[00:02:03]

Te jonk om te kan keer[00:02:06]

Better loved and lost than never loved[00:02:08]

Dit sou die tyd ons hard hard leer[00:02:11]

Maar ons stofpad saam het teer geword[00:02:15]

Jou spoor kon ek nie sny nie[00:02:18]

Ek het weer verdwaal en verdwaal gebly[00:02:21]

En gehoop jy sou kom soek na my[00:02:23]

Maar jou seunskind hart het aanbeweeg[00:02:26]

Jy't nou die oë van 'n man[00:02:29]

Jasper onthou ons kleintyd saam[00:02:32]

Onthou my gou weer as jy kan[00:02:35]

Ek bly nou op 'n anner plek[00:02:41]

Het nie lank na jou daar weggetrek[00:02:44]

Het jou nommer nou die dag by navrae opgesproor[00:02:46]

As ek jou sou bel en sou vertel[00:02:52]

Dat ek steeds van ons twee droom[00:02:54]

Sou jy sê jy droom ook steeds van my[00:02:57]

Of is ek lankal reeds verloë n[00:03:00]

Maar ons stofpad saam het teer geword[00:03:04]

Jou spoor kon ek nie sny nie[00:03:07]

Ek het weer verdwaal en verdwaal gebly[00:03:09]

En gehoop jy sou kom soek na my[00:03:12]

Maar jou seunskind hart het aanbeweeg[00:03:15]

Jy't nou die oë van 'n man[00:03:18]

Jasper onthou ons kleintyd saam[00:03:21]

Jasper onthou ons kleintyd saam[00:03:27]

Onthou my gou weer as jy kan[00:03:32]