歌手: Laurika Rauch
时长: 03:05
Daantjie - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Christopher Torr[00:00:01]
Ek sing vanaand van daantjie daantjie daantjie louw[00:00:03]
Met sy kinderoë donker donker blou[00:00:07]
Ek sing vanaand van daantjie sagter as n duif[00:00:11]
Maar wat doen jou kinderoë in n ouer man se lyf[00:00:14]
Daantjie sing n deuntjie daantjie groet die haan[00:00:22]
Die hoenders kry hul mielies die varke kry hul graan[00:00:26]
Drie en dertig somers kom en gaan[00:00:30]
En die silwer emmers swaai al baie jare in die laan[00:00:33]
En ek kan daantjie nog hoor lag[00:00:40]
Daantjie trippel daantjie dou voor dag[00:00:48]
En ek hoor jou vriende[00:00:55]
Almal roep vir jou[00:00:59]
Daantjie daantjie daantjie[00:01:02]
Daantjie louw[00:01:07]
Winde wolke weerlig wilde storms woed[00:01:15]
Oranje is die waters die oranje is in vloed[00:01:19]
Daantjie trippel daantjie het koffers graan gepak[00:01:23]
En daantjie en die graan en die hoenders[00:01:26]
En die haan sit nou op die dak[00:01:28]
Daantjie sing n deuntjie daantjie groet die haan[00:01:34]
Die hoenders kry hul mielies nou meet hy die graan[00:01:38]
Maar waar is al sy varkies die haan het mos gekraai[00:01:42]
En hy spring toe in die waters diep[00:01:45]
Hy spring in die waters kwaai[00:01:47]
En ek kan daantjie nog hoor lag[00:01:52]
Daantjie trippel daantjie dou voor dag[00:02:00]
En ek hoor jou vriende[00:02:07]
Almal roep vir jou[00:02:11]
Daantjie daantjie daantjie[00:02:15]
Daantjie louw[00:02:19]
En ek kan daantjie nog hoor lag[00:02:24]
Daantjie trippel daantjie dou voor dag[00:02:32]
En ek hoor jou vriende[00:02:39]
Almal roep vir jou[00:02:43]
Daantjie daantjie daantjie louw[00:02:47]