所属专辑:Treffers Op Versoek
时长: 03:21
Neem My Op Vlerke - Anneli Van Rooyen[00:00:00]
Jy sien die wêreld deur kinders se oë[00:00:11]
Hoef nie aan ander se twyfel te glo[00:00:15]
Jy is 'n boodskap'n wese wat woordloos verstaan[00:00:18]
Jy is die laggende boog wat bly swewe[00:00:26]
Hoop wat soos son in my polsslag bly swewe[00:00:30]
Op trappe van lig loop jy sag[00:00:33]
Jou asem n wolk[00:00:36]
Stil soos die nag[00:00:39]
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy[00:00:44]
Op duisend reënboë dans net soos jy[00:00:51]
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan[00:00:59]
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan[00:01:06]
Vanuit die poorte van jou vol kastele[00:01:15]
Kom jy en waak oor die mense[00:01:19]
Se treë gestuur met beloftes verby ruimte en tyd[00:01:21]
Sien jy die sterre skyn oor al ons sorge[00:01:30]
Voel jy die lus vir vandag en more[00:01:33]
Jy is n kneg van die lewe van strewe[00:01:37]
En rus net soos jy is[00:01:40]
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy[00:01:48]
Op duisend reënboë dans net soos jy[00:01:55]
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan[00:02:02]
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan[00:02:10]
Is ek alleen dan hoef ek net te vra[00:02:18]
En jy sal kom jou vreugdesboodskap dra[00:02:25]
Neem my op vlerke Engel ek wil soos jy[00:02:33]
Op duisend reënboë dans net soos jy[00:02:40]
Neem my op vlerke Engel laat my verstaan[00:02:48]
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan[00:02:55]
Om deur die wêreld met jou boodskap te gaan[00:03:02]