所属专辑:Vier Seisoene Kind
歌手: Laurika Rauch
时长: 04:38
Jy Is Ver - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Lize Beekman[00:00:01]
Jy is ver van hierdie land van son en see en dorre aarde[00:00:11]
Met die reënboog in haar bloed[00:00:22]
Sou jy voel jy vergeet[00:00:30]
Sou jy voel jy verdwaal[00:00:33]
En jy vervreem van ons[00:00:37]
Dan hoor my hoor my stem in die wind[00:00:39]
Izwa izwe lami emoyeni[00:00:46]
Izwa izwe lami emoyeni[00:00:50]
Izwa izwe lami emoyeni[00:00:55]
Izwa izwe lami emoyeni[00:01:00]
Naby die suidste punt op die verste rots[00:01:05]
Gesels ek nou en dan as die son sak[00:01:11]
Oor ons hart se land[00:01:18]
Ek gesels met tyd soos ek maar altyd kon[00:01:26]
Onder die miskombers wat laag hang[00:01:32]
Oor die tafelrand[00:01:38]
En sou jy voel jy vergeet[00:01:45]
Sou jy voel jy verdwaal[00:01:48]
Jy vervreem van ons[00:01:51]
Dan hoor my hoor my hoor my stem in die wind[00:01:54]
Ngizwe emoyeni[00:02:06]
Ngizwe emoyeni[00:02:11]
Ngizwe emoyeni[00:02:17]
Ngizwe emoyeni[00:02:22]
Daars n stukkie gesels oor gister se seer[00:02:25]
Wat tydsaam heel en sterk maak in murg en been[00:02:32]
Ek sal gesels in hierdie taal jou uit die vreemde haal[00:02:45]
Ek belowe hoor my hoor my stem in die wind[00:02:53]
Izwa izwe lami emoyeni[00:03:01]
Izwa izwe lami emoyeni[00:03:05]
Izwa izwe lami emoyeni[00:03:10]
Izwa izwe lami emoyeni[00:03:15]
En sou jy voel jy vergeet[00:03:20]
Sou jy voel jy verdwaal[00:03:23]
Jy vervreem van ons[00:03:26]
Dan hoor my hoor my hoor my stem in die wind[00:03:29]
Ngizwe emoyeni[00:03:42]
Ngizwe emoyeni[00:03:47]
Ngizwe emoyeni[00:03:52]
Ngizwe emoyeni[00:03:57]
Ngizwe emoyeni[00:04:02]
Ngizwe emoyeni[00:04:07]
Ngizwe emoyeni[00:04:12]
Ngizwe emoyeni[00:04:17]