• 转发
  • 反馈

《Hulle Sê》歌词


歌曲: Hulle Sê

所属专辑:Die Mense Op Die Bus

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:52

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Hulle Sê

Hulle Sê - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Charles Tanton/C Torr[00:00:00]

Hulle sê[00:00:07]

Dinge het weer skeef geloop[00:00:10]

Maar nou[00:00:15]

Nou is dit tyd om te koop[00:00:17]

Dit is dalk waar[00:00:23]

Het die mense om my verklaar[00:00:26]

Die mense op die bus dra kennis[00:00:30]

Van die liefde die rentkoers en tennis[00:00:34]

Hulle sê[00:00:38]

Vir iemand hier agter my[00:00:40]

Jy't 'n jaar[00:00:46]

'N jaar laas saam gery[00:00:48]

Ja sê hy kwaad[00:00:54]

Ons het mense mense gehad[00:00:57]

Die busbestuurder verwys ook later[00:01:01]

Na bloed wat dikker is as water[00:01:05]

Hulle sê[00:01:09]

Die son ja die son sal weer skyn[00:01:11]

En die hart[00:01:17]

Nee die hart vergeet al die pyn[00:01:19]

Dit is dalk waar[00:01:25]

Het die meisie langs my verklaar[00:01:28]

Sy sê dat alles beter sou smaak[00:01:32]

As haar man net weer op haar verlief sou raak[00:01:36]

Hulle sê[00:01:40]

Soms kom die einde te gou[00:01:42]

Dis net net soos die oggenddou[00:01:48]

Dit is dalk waar[00:01:56]

Het die mense om my verklaaar[00:01:59]

Maar nou is dit tyd[00:02:03]

Om aan te hou[00:02:05]

Al is die liefde net soos die oggendou[00:02:07]

Dit is dalk waar[00:02:12]

Het die mense om my verklaaar[00:02:15]

Maar nou is dit tyd[00:02:19]

Om aan te hou[00:02:21]

Al is die liefde net soos die oggendou[00:02:22]

Al is die liefde net soos die oggendou[00:02:26]