所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!
歌手: Laurika Rauch
时长: 02:29
Stemme In Die Môre - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Koos du Plessis[00:00:01]
Ek hoor nog somtyds stemme in die môre[00:00:09]
N fluistering van vreemdes uit n ver verlore nag[00:00:13]
En langsaam word n oerdroom weer gebore[00:00:17]
In skemerings van skimme teen n skemerende dag[00:00:22]
N nuwe lig[00:00:28]
N vergesig[00:00:30]
Iewers is daar nog n plek van vrede[00:00:33]
Iewers is daar aan n wilde kus[00:00:37]
N oord van rus[00:00:40]
Iewers in n land van lank gelede[00:00:44]
Waar alles oud en onveranderd is[00:00:47]
Elke dag beloof n nuwe hawe[00:00:52]
Telkens is daar vaste grond in sig[00:00:56]
In oggendlig[00:01:00]
Elke aand word elke droom begrawe[00:01:03]
Maar dan een more keer die stemme terug[00:01:07]
Sien ek van die brug in later lig n ou gesig[00:01:11]
Net horison[00:01:18]
Op horison[00:01:22]
Iewers is daar nog n plek van vrede[00:01:25]
Iewers is daar aan n wilde kus[00:01:29]
N oord van rus[00:01:32]
Iewers in n land van lank gelede[00:01:35]
Waar alles oud en onveranderd is[00:01:39]
Elke dag beloof n nuwe hawe[00:01:44]
Telkens is daar vaste grond in sig[00:01:48]
In oggendlig[00:01:52]
Elke aand word elke droom begrawe[00:01:55]
Maar dan een more keer die stemme terug[00:01:59]
Sien ek van die brug in later lig n ou gesig[00:02:03]
Net horison[00:02:09]
Op horison[00:02:14]