所属专辑:Die Mense Op Die Bus
歌手: Laurika Rauch
时长: 04:30
Sonvanger - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Valiant Swart[00:00:08]
Kyk of jy vir my die son kan vang[00:00:16]
Daar's'n kamer in die huis waar ons die son kan hang[00:00:23]
Dis donker by die venster in die middel van die dag[00:00:31]
Onthou jy hoe helder die kamer kon lag[00:00:39]
Kyk of jy vir my die son kan bring[00:00:54]
Daar's'n liedjie in die gange wat die son kan sing[00:01:01]
Want dis stil in die hoeke hierdie koue seisoen[00:01:09]
Kan jy sien wat die wind en die reë n aan my doen[00:01:17]
Sonvanger[00:01:25]
Ek vra jou mooi laat hom weer vir my kom skyn[00:01:33]
Sonvanger[00:01:42]
Laat my verstaan[00:01:50]
Hoe'n somer sommerso in die niet kan verdwyn[00:01:53]
En laat hom skyn[00:02:01]
Kyk of jy vir my die son kan kry[00:02:22]
Daar's'n huisie in my hart waar die son kan bly[00:02:29]
Kyk of jy vir my die son kan steel[00:02:37]
Daar's'n plekkie in die tuin waar die son kan speel[00:02:44]
Ek vra jou mooi laat hom weer vir my kom skyn[00:03:38]
Sonvanger[00:03:48]
Laat my verstaan[00:03:56]
Hoe'n somer sommerso in die niet kan verdwyn[00:03:58]
En laat hom skyn[00:04:07]
Bring'n bietjie lig vir die draaie op my pad[00:04:12]
En'n handjievol strale vir die donker in my hart[00:04:18]