• 转发
  • 反馈

《Krisjan Swart》歌词


歌曲: Krisjan Swart

所属专辑:Vier Seisoene Kind

歌手: Laurika Rauch

时长: 04:34

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Krisjan Swart

Krisjan Swart - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:David Kramer[00:00:01]

Bokant die stasie[00:00:10]

Daar woon krisjan swart[00:00:12]

Tussen die spoorweg[00:00:15]

Ennie nasionale pad[00:00:17]

Op die muur van sy stoep[00:00:18]

Hang die horings van 'n bok[00:00:21]

In sy agterplaas groei 'n perskeboom[00:00:23]

Langs 'n groot ou duiwehok[00:00:25]

Op daai duiwe is hy trots[00:00:27]

Hulle maak sy hart so bly[00:00:29]

Die silwer bekers op sy pelmet[00:00:31]

Staan so in 'n ry[00:00:34]

Ja hy is krisjan swart[00:00:40]

Hy's wyd en syd geken[00:00:42]

Vir sy duiwe wat so vinnig vlieg[00:00:44]

En pryse vir hom wen[00:00:46]

Krisjan se vrou[00:00:59]

Is lekker rond en vet[00:01:00]

In haar hare dra sy curlers[00:01:02]

In haar mond 'n sigaret[00:01:05]

Pantoffels aan haar voete[00:01:07]

Kook sy moskonfyt[00:01:09]

Met haar een oog op die tuinjong[00:01:11]

Wat die agterplaas natspuit[00:01:13]

Op daai vrou is hy so trots[00:01:15]

Sy maak sy hart so bly[00:01:17]

Al is sy nie jonk nie[00:01:20]

Kan sy nog lekker vry[00:01:22]

Ja sy is wilmina swart[00:01:28]

Hulle ken haar wyd en syd[00:01:30]

Vir haar melktert en mosbolletjies[00:01:32]

Haar beroemde boerbeskuit[00:01:35]

Krisjan se dogter[00:01:47]

Is met 'n prokureur getrou[00:01:49]

Hy't vir haar 'n groot wit huis[00:01:51]

In riebeeckpark gebou[00:01:53]

Die kaggel in die sitkamer[00:01:55]

Is mooi met klip versier[00:01:58]

'N skildery van tafelberg[00:02:00]

Hang ook daar teen die muur[00:02:02]

Op daai dogter is hy trots[00:02:04]

Sy maak sy hart so bly[00:02:06]

Al is sy nie mooi nie[00:02:08]

Het sy haar man gekry[00:02:11]

Sy is johanna swart[00:02:17]

Vrou van die prokureur[00:02:19]

Haar lippies en haar vingernaels[00:02:21]

Is dieselfde bloedrooi kleur[00:02:24]

Krisjan se seun[00:02:38]

Is lekker fris gebou[00:02:40]

Maar sy stem is 'n bietjie hoog[00:02:42]

En sy broek is 'n bietjie nou[00:02:45]

Sy hare dra hy lank[00:02:47]

En hy speel ook die kitaar[00:02:49]

Krisjan vra sy vrou[00:02:51]

Waar kom die seun vandaan[00:02:53]

Op daai seun is hy nie trots nie[00:02:55]

Hy maak sy hart so seer[00:02:57]

Kan ek tog sy pa wees[00:02:59]

Wil krisjan redeneer[00:03:02]

Ja hy is krisjan swart[00:03:04]

Hy't ook sy pa se naam[00:03:06]

Maar sy hare en sy kitaar speel[00:03:08]

Maak sy pa so skaam[00:03:10]

Bokant die stasie[00:03:34]

Daar woon die swart gesin[00:03:36]

Krisjan drink net brannewyn[00:03:38]

Wilmina drink net gin[00:03:40]

En hulle sit daar op die stoep[00:03:43]

In die skemerlig so flou[00:03:45]

Hulle kyk hoe vlieg die duiwe[00:03:47]

Sirkels teen die blou[00:03:49]

En hulle sit daar op die stoep[00:03:59]

In die skemerlig so flou[00:04:01]

Hulle kyk hoe vlieg die duiwe[00:04:04]

Sirkels teen die blou[00:04:06]

Sirkels teen die blou[00:04:15]