所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:26
Mpanzaville - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Anton Goosen[00:00:00]
Skielik gaan ons aan die bewe[00:00:11]
Draai ons af van Hoofweg Sewe[00:00:12]
Trap die versneller plat[00:00:14]
Die wiele rol die byle huil[00:00:18]
Die poppe tol die boendoe's geil[00:00:19]
Toe ons afdraai na die stad[00:00:21]
Skakel af en ons klim uit[00:00:25]
Weerkaatsing in die motorruit[00:00:26]
Die son wat weswaarts sak[00:00:28]
Die stilte van 'n ruimteman[00:00:32]
Of skrywer nou so pas verban[00:00:34]
Begroet ons ore strak[00:00:35]
Daar's onheil in die kraal[00:00:39]
En die winde waai koud[00:00:41]
En die leeus slaap bang[00:00:43]
In die donker honger woud[00:00:44]
Mpanzaville Mpanzaville[00:00:50]
Almal is so stil hier's 'n woeste krokodil[00:00:54]
Mpanzaville Mpanzaville[00:00:57]
Daar's 'n honger krokodil[00:01:00]
In Mpanzaville[00:01:02]
Vir ure sit ons om die vuur[00:01:08]
Die konka brand ons oë tuur[00:01:09]
En ons hoor hoe tjank die wind[00:01:11]
Opgestaan en verder aan[00:01:15]
Spore taan en hoe verstaan jy[00:01:16]
Stilte in die vallei[00:01:18]
Maar skielik klap en dreun en hap[00:01:21]
Ons oë word pap die knieë slap[00:01:23]
Toe die ongedierte dwaal[00:01:25]
Ons hoor hom aankom in die wind[00:01:29]
Ons moet nou gou 'n antwoord vind[00:01:30]
Vir die monster in die kraal[00:01:32]
Daar's onheil in die kraal[00:01:36]
En die winde waai koud[00:01:38]
En die leeus slaap bang[00:01:39]
In die donker honger woud[00:01:41]
Mpanzaville Mpanzaville[00:01:47]
Al die mense gil vir die woeste krokodil[00:01:50]
Mpanzaville Mpanzaville[00:01:54]
Daar's 'n honger krokodil[00:01:57]
In Mpanzaville[00:01:59]
Sy bek gaan oop sy tande blink[00:02:04]
Sy asem stink hy waggel flink[00:02:06]
Klokke lui in die doodsvallei[00:02:08]
Ons druk 'n stok diep in sy bek[00:02:11]
Sy oë word groot sy stert verrek[00:02:13]
Maar die panga slag sy nek[00:02:15]
Hartlam loop en gryp 'n klip[00:02:19]
Slaat sy kop dat hy wil stik[00:02:20]
Sy oë tol om en om[00:02:22]
Ons slag hom af en vat sy vel[00:02:26]
Die honde blaf die mense draf[00:02:28]
Die kraal is van vreugde stom[00:02:29]
By die vure in die kraal[00:02:33]
Blink die krokodilvel[00:02:35]
In die woud trom die tromme[00:02:37]
Die storie word vertel[00:02:38]
Mpanzaville Mpanzaville[00:02:44]
Al die mense dans om die dooie krokodil[00:02:47]
Mpanzaville Mpanzaville[00:02:51]
Daar's vrede in die kraal in Mpanzaville[00:02:54]
Mpanzaville Mpanzaville[00:02:58]
Mpanzaville Mpanzaville[00:03:01]
Mpanzaville Mpanzaville[00:03:05]
Mpanzaville Mpanzaville[00:03:08]
Mpanzaville Mpanzaville[00:03:12]
Mpanzaville Mpanzaville[00:03:15]
Mpanzaville Mpanzaville[00:03:19]
Mpanzaville[00:03:22]