所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:13
Oorgenoeg Vir Oormôre - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:J Oberholzer/B Hepburn[00:00:01]
Gister se koerant lê langs die leftovers[00:00:18]
Want ek kook nog soms vir twee[00:00:23]
So ek ruk my reg en ek pak dit weg[00:00:28]
Maar die bed voel steeds te leeg[00:00:31]
Hulle sê vir my hou moed[00:00:36]
Jy sal nog iemand anders ontmoet[00:00:42]
Maar ek het oorgenoeg vir oormôre[00:00:48]
En selfs nog na vandag[00:00:52]
Het ek oorgenoeg vir oormôre[00:00:55]
En al die dae wat wag[00:00:59]
Gistermiddag hierdie tyd[00:01:07]
Was dinge vir my alles omgekeer[00:01:10]
Dis die tweede jaar wat ek jou nie hier het[00:01:17]
En nou begin dit weer[00:01:20]
Die klok wys tien oor twee alweer[00:01:24]
Maar ek sal tien teen een aan beweeg[00:01:31]
Want ek het oorgenoeg vir oormôre[00:01:38]
En selfs nog na vandag[00:01:42]
Het ek oorgenoeg vir oormôre[00:01:44]
En al die dae wat wag[00:01:48]
Ek en jy[00:02:08]
Het oorgenoeg vir oormôre[00:02:11]
Die dae bewys[00:02:15]
Ons liefde sal veel langer hou[00:02:18]
As al my dae hier sonder jou[00:02:20]
Daars oorgenoeg vir oormôre[00:02:23]
En selfs nog na vandag[00:02:27]
Het ekke oorgenoeg vir oormôre[00:02:30]
En al die dae wat wag[00:02:34]
Oorgenoeg vir oormôre[00:02:37]
En selfs nog na vandag[00:02:40]
Het ekke oorgenoeg vir oormôre[00:02:43]
En al die dae wat wag[00:02:47]
Gister se koerant lê langs die leftovers[00:02:55]
Want ek kook nog soms vir twee[00:03:00]