所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!
歌手: Laurika Rauch
时长: 01:51
Ek Maak Net Soos Ek Wil - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Koos Du Plessis[00:00:01]
As my wrak tog kan loop[00:00:11]
En die pad is oop[00:00:12]
En die lewe lê alkant te koop[00:00:13]
En ek't 'n rand of tien[00:00:16]
En wie weet miskien[00:00:17]
Nog 'n paar hier of daar[00:00:19]
Wie weet waar[00:00:20]
Dan vat ek die pad[00:00:22]
Na die bose ou stad[00:00:23]
Want hy's grys en wys[00:00:24]
En hy's gou[00:00:26]
En die naald bly dwaal[00:00:27]
Net so regs van nul[00:00:28]
Want ek maak net soos ek wil[00:00:30]
Ek't 'n jaar lank gewerk[00:00:44]
As 'n derde klerk[00:00:45]
Dis weer tyd om 'n iets te geniet[00:00:46]
Want 'n week se swoeg[00:00:49]
Maak my moedeloos moeg[00:00:50]
En die tjek sê ook[00:00:52]
Als is verniet[00:00:53]
Toe breek ek maar weg[00:00:55]
Want die wêreld is reg[00:00:56]
En ek's eindelik klaar met die spul[00:00:57]
En die naald bly dwaal[00:01:00]
Net so regs van nul[00:01:02]
En ek maak net soos ek wil[00:01:03]
Daar's 'n ietsie te sê vir[00:01:17]
Min rykdom hê[00:01:18]
Want 'n rand is soms soos 'n fortuin[00:01:20]
As die wiele rol en die tenk is vol[00:01:22]
Word die sorge agter jou klein[00:01:25]
Die vryheid is soet[00:01:28]
Die trap met jou voet[00:01:29]
En die enjin word dromerig stil[00:01:31]
Want die naald bly dwaal[00:01:33]
Net so regs van nul[00:01:35]
En jy maak net soos jy wil[00:01:36]
Want die naald bly dwaal[00:01:39]
Net so regs van nul[00:01:40]
En jy maak net soos jy wil[00:01:42]