所属专辑:Debuut
歌手: Laurika Rauch
时长: 02:22
Kinders Van Die Wind - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Koos Du Plessis[00:00:01]
Ek ken 'n ou ou liedjie[00:00:05]
Van lewenswel en wee[00:00:10]
Van lank vergane skepe in[00:00:15]
Die kelders van die see[00:00:20]
Die woorde is vergete[00:00:25]
En tog die deuntjie draal[00:00:30]
Soos vaag bekende grepies in[00:00:35]
'N Baie ou verhaal[00:00:40]
Van swerwers sonder rigting[00:00:45]
Van soekers wat nooit vind[00:00:50]
En eindelik was almal maar[00:00:55]
Net kinders van die wind[00:01:00]
Gesigte drome name[00:01:08]
Is deur die wind verwaai[00:01:12]
En waarheen daardie woorde is[00:01:17]
Sou net 'n kind kon raai[00:01:22]
Swerwers sonder rigting[00:01:27]
Soekers wat nooit vind[00:01:32]
En eindelik was almal maar[00:01:37]
Net kinders van die wind[00:01:42]
En eindelik was almal maar[00:01:47]
Net kinders van die wind[00:01:52]
En eindelik was almal maar[00:01:57]
Net kinders van die wind[00:02:02]
Net kinders van die wind[00:02:07]