• 转发
  • 反馈

《As Almal Ver Is》歌词


歌曲: As Almal Ver Is

所属专辑:Vier Seisoene Kind

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:22

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

As Almal Ver Is

As Almal Ver Is - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Koos du Plessis[00:00:01]

As almal ver is[00:00:09]

Word die hart skielik oud[00:00:12]

As die wêreld 'n ster is[00:00:15]

Afsydig en koud[00:00:18]

Smee die gordyne[00:00:21]

'N komplot teen die lig[00:00:24]

Krimp die kosyne[00:00:28]

En deure sluit dig[00:00:31]

As almal ver is vind jy jouself[00:00:34]

Waar jy in laaie in stil hartkamers delf[00:00:42]

As almal ver is vind jy jou siel[00:00:50]

Weerloos en eensaam soos 'n vrou voor 'n spieël[00:00:57]

As daar geeneen is[00:01:08]

Sit jy als op die skaal[00:01:12]

Want jy weet wat geleen is[00:01:15]

Word eindelik gehaal[00:01:18]

Dan kom die waarheid[00:01:21]

En besweer elke leuen[00:01:24]

Skenk jou weer klaarheid[00:01:27]

En laat jou alleen[00:01:30]

As almal ver is vind jy jouself[00:01:33]

Waar jy in laaie in stil hartkamers delf[00:01:41]

As almal ver is vind jy jou siel[00:01:49]

Weerloos en eensaam soos 'n vrou voor 'n spieël[00:01:57]