• 转发
  • 反馈

《Moenie Dat Die Kinders Hoor Nie》歌词


歌曲: Moenie Dat Die Kinders Hoor Nie

所属专辑:’n Jaar In My Lewe

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:26

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Moenie Dat Die Kinders Hoor Nie

Moenie Laat Die Kinders Hoor Nie - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:R Keet/Laurika Rauch[00:00:01]

'N Gawe soldaat op die trein[00:00:23]

Maak grappies oor oorlog[00:00:27]

Asof 'n handgranaat en 'n landmyn[00:00:31]

Sulke snaakse speelgoed is[00:00:35]

Sulke snaakse speelgoed is[00:00:40]

Moenie dat die kinders[00:00:44]

Moenie dat die kinders[00:00:47]

Moenie dat die kinders hoor nie[00:00:49]

Moenie dat die kinders[00:00:53]

Moenie dat die kinders[00:00:55]

Moenie dat die kinders[00:00:57]

Moenie[00:00:59]

Vandag se idealis is môre se terroris[00:01:01]

Moenie dat die kinders hoor nie[00:01:05]

In die naam van Vryheid[00:01:22]

Word 'n huis verbrand[00:01:24]

In die naam van Reg[00:01:26]

Word 'n mens aangerand[00:01:29]

Die grootste geweld[00:01:31]

Maak die grootste held[00:01:33]

Moenie dat die kinders[00:01:39]

Moenie[00:01:41]

Moenie dat die kinders[00:01:43]

Moenie[00:01:45]

Moenie dat die kinders hoor nie[00:01:47]

Vandag se lewe is môre se dood[00:01:51]

Moenie dat die kinders[00:01:55]

Moenie[00:01:58]

Moenie dat die kinders hoor nie[00:02:00]