• 转发
  • 反馈

《Winter》歌词


歌曲: Winter

所属专辑:Die Mense Op Die Bus

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:34

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Winter

Winter - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:L Hofmeyr/Willie van der Merwe[00:00:00]

Die wêreld word weer deinserig[00:00:21]

Die son se ronde rooi lemoen[00:00:25]

Is afgeskil skyn wit oranjerig[00:00:29]

Deur die gekaasdoekte seisoen[00:00:35]

Die berge lê gebalsem rug aan rug[00:00:41]

Soos reuse dwerge boggelrig gekis[00:00:48]

Bome bedien met skemer stug[00:00:55]

Soos monnike die romerige mis[00:00:58]

Alles word geheilig kom tot rus[00:01:06]

Die weerhaan op die kerktoring[00:01:13]

Skrop nes die sterre word geblus[00:01:15]

Iewers aan die verste kus[00:01:27]

Maak God in sy vakansiewoning[00:01:30]

Die gordyne dig gaan slaap gerus[00:01:33]

Alles word geheilig kom tot rus[00:01:45]

Die weerhaan op die kerktoring[00:01:51]

Skrop nes die sterre word geblus[00:01:54]

Iewers aan die verste kus[00:02:06]

Maak God in sy vakansiewoning[00:02:09]

Die gordyne dig gaan slaap gerus[00:02:12]

Gaan slaap gerus[00:02:22]