• 转发
  • 反馈

《Ballade Van ’n Koningsdogter》歌词


歌曲: Ballade Van ’n Koningsdogter

所属专辑:’n Jaar In My Lewe

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:35

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ballade Van ’n Koningsdogter

Ballade Van 'n Koningsdogter - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Laurika Rauch/I D Du Plessis[00:00:01]

O bly het die koning se lippe gelag[00:00:06]

En hoog het bokale geswaai[00:00:09]

Kom ledig die beker se vonk'lende prag[00:00:12]

En bring hier my dogter so fraai[00:00:15]

Met 'n fa la falalala en die sang van 'n silwer basuin[00:00:18]

Het die koning se bode die lelie gaan haal[00:00:23]

Wat pryk in die koning se tuin[00:00:26]

O bly het die koning se dogter gespeel[00:00:31]

Die mooiste blom in die tuin[00:00:33]

Toe hoor sy 'n stem wat nog liefliker streel[00:00:36]

As die sang van 'n silwer basuin[00:00:39]

Met 'n fa la falalala en die oë so sag en so bruin[00:00:42]

Het die koning se bode die lelie gaan haal[00:00:47]

Wat pryk in die koning se tuin[00:00:50]

Die koning laat vra of sy dogter sal kom[00:00:55]

Sy majesteit vier fees[00:00:58]

En soeter nog is die wyn vir hom[00:01:00]

As sy dogter daar kan wees[00:01:03]

Met 'n tra la tralalala[00:01:06]

En die gloed van sy stem in haar hart[00:01:09]

Het die koning se dogter[00:01:12]

Die bode gevolg en vry was sy van smart[00:01:13]

En teer het die oë wat haar verbly[00:01:19]

Die lelie aangekyk[00:01:22]

Sy was die bloeisel so rein en hy[00:01:25]

Die stingel in die slyk[00:01:27]

Met 'n tra la tralalala[00:01:30]

En die gloed van sy stem in haar hart[00:01:33]

Het die koning se dogter haar minnaar gevolg[00:01:36]

En vry was sy van smart[00:01:38]

En gou het die koning opgespring[00:01:49]

Om sy dogter te begroet[00:01:51]

En die prinses na die troon te bring[00:01:54]

Met die bode aan haar voet[00:01:57]

Met 'n ra ta ratatata[00:02:00]

En die swaai van 'n rooi banier[00:02:02]

Het 'n hoë besoeker daar aangekom[00:02:05]

Om met hul fees te vier[00:02:08]

Trots het die koning opgestaan[00:02:13]

En almal luister nou[00:02:15]

O howelinge hoor my aan[00:02:18]

Die blom van my huis gaan trou[00:02:21]

Met 'n ra ta ratatata[00:02:24]

En die swaai van 'n rooi banier[00:02:26]

Het die hoë besoeker uitgetree[00:02:29]

O koning ek is hier[00:02:32]

En bleek het die koning se dogter geword[00:02:36]

En wild was haar oë nou[00:02:39]

My laaste druppel bloed sal ek stort[00:02:41]

Eer ek met die ridder trou[00:02:44]

Met 'n fa la falalala[00:02:47]

En die sang van 'n silwer basuin[00:02:50]

Het die koning se bode gaan staan by sy blom[00:02:52]

Gepluk uit die koning se tuin[00:02:55]

O wreed het die koning se oë gevlam[00:02:59]

En hoog het sy sabel geblink[00:03:02]

Soos die kruin van 'n wilker gesny van sy stam[00:03:04]

Het die bode neergesink[00:03:07]

Met 'n tra la tralalala[00:03:10]

En 'n kilte wat kruip oor haar hart[00:03:12]

Het die koning se dogter gesing en gelag[00:03:15]

Gesing en gelag[00:03:18]

Gesing en gelag[00:03:20]

Met die singende stem van die smart[00:03:24]