• 转发
  • 反馈

《Deur Die O Van ‘N Kind》歌词


歌曲: Deur Die O Van ‘N Kind

所属专辑:Vier Seisoene Kind

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:37

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Deur Die O Van ‘N Kind

Deur Die Oë Van ‘N Kind - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Louis Brittz[00:00:02]

Deur die oë van 'n kind is die wêreld geel[00:00:13]

'N strand waarop ons uitgelate speel[00:00:17]

Ek duik jou jy val[00:00:22]

Ons slaan vuis oor 'n bal[00:00:24]

Ek huil nie te veel nie[00:00:26]

Die wêreld is heel[00:00:28]

Deur die oë van 'n kind is die wêreld groen[00:00:34]

Want pappa is hier hy kan alles doen[00:00:38]

Jy glo wat hy sê[00:00:42]

Jy kan kry wat jy wil hê[00:00:44]

In ruil vir 'n taai klapsoen[00:00:47]

Sien 'n reënboog in droë woestyn[00:00:51]

'N glimlag wat breek deur die pyn[00:00:56]

Jy vra waar's die hoop[00:01:00]

En ek wys jou die son[00:01:02]

Wat die oë van 'n kind sien skyn[00:01:04]

Deur die oë van 'n kind is die wêreld rooi[00:01:11]

En gister se einas ver weggegooi[00:01:15]

As kersvader klim[00:01:20]

By die skoorsteen in[00:01:22]

Dan toor hy die lewe mooi[00:01:24]

Selfs die donkerste nag sien 'n kind as blou[00:01:28]

En swartsteenkoolgrys sien hy effens grou[00:01:33]

Want wie's dan nou bang[00:01:37]

Vir die goed wat jou kan vang[00:01:39]

As pappa jou styf vashou[00:01:42]

Sien 'n reënboog in droë woestyn[00:01:46]

'N glimlag wat breek deur die pyn[00:01:50]

Jy vra waar's die hoop[00:01:55]

En ek wys jou die son[00:01:57]

Wat die oë van 'n kind sien skyn[00:01:59]

Ek's bang vir die kraai wat die tyding bring[00:02:06]

Maar kinders kyk oor hom hoor engele sing[00:02:10]

Ek wens ek kan reis op die gisterwind[00:02:14]

Om weer te kan sien soos 'n kind[00:02:19]

Om weer te kan sien soos 'n kind[00:02:23]

Om weer te kan sien soos 'n kind[00:02:28]

Sien 'n reënboog in droë woestyn[00:02:32]

'N glimlag wat breek deur die pyn[00:02:37]

Jy vra waar's die hoop[00:02:41]

En ek wys jou die son[00:02:43]

Wat die oë van 'n kind sien skyn[00:02:45]

Sien 'n reënboog in droë woestyn[00:02:49]

'N glimlag wat breek deur die pyn[00:02:54]

Jy vra waar's die hoop[00:02:59]

En ek wys jou die son[00:03:00]

Wat die oë van 'n kind sien skyn[00:03:03]

Wat die oë van 'n kind sien skyn[00:03:07]

Wat die oë van 'n kind sien skyn[00:03:11]