歌手: Laurika Rauch
时长: 04:30
Op Blouberg Se Strand - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Christopher Torr/U Jurgens/T Christen[00:00:01]
Die golwe weet waar breek die branders[00:00:18]
Hulle dink hulle's vry[00:00:22]
Die wolke wentel in die hemel maar[00:00:28]
Op die winde moet hul ry[00:00:32]
Dis vroeg in die dag op blouberg se strand[00:00:38]
Die wind gaan nog waai die son gaan nog brand[00:00:43]
Maar dis koel na die lang nag[00:00:47]
En ons groet die dag[00:00:51]
Goeie môre my sonskyn[00:00:57]
Goeie môre my kind[00:01:00]
Kom ons draf langs die strand[00:01:06]
Kom ons ry op die wind[00:01:10]
Die sand sal ons skroei[00:01:16]
En die strale sal brand[00:01:20]
Maar dis vroeg in die dag[00:01:25]
Op blouberg se strand[00:01:30]
Daar is witgekalkte huise[00:01:50]
En ou tafelberg[00:01:54]
Daar is hengelaars met stok en hoed[00:01:59]
Wat vroeg visse terg[00:02:03]
My pa sê my kind ons moet swart mossels vind[00:02:09]
Ons is lief vir die see ek is lief vir my kind[00:02:14]
Ja dis koel na die lang nag[00:02:18]
En ons groet die dag[00:02:22]
Goeie môre my sonskyn[00:02:28]
Goeie môre my kind[00:02:32]
Kom ons draf langs die strand[00:02:38]
Kom ons ry op die wind[00:02:41]
Die sand sal ons skroei[00:02:48]
En die strale sal brand[00:02:50]
Maar dis vroeg in die dag[00:02:56]
Op blouberg se strand[00:03:01]
Goeie môre my sonskyn[00:03:31]
Goeie môre my kind[00:03:34]
Kom ons draf langs die strand[00:03:40]
Kom ons ry op die wind[00:03:44]
Die sand sal ons skroei[00:03:50]
En die strale sal brand[00:03:53]
Maar dis vroeg in die dag[00:03:59]
Op blouberg se strand[00:04:03]