• 转发
  • 反馈

《Neanderdalman》歌词


歌曲: Neanderdalman

所属专辑:’n Jaar In My Lewe

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:00

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Neanderdalman

Neanderdalman - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Anton Goosen[00:00:00]

Daar's kantgordyntjies[00:00:09]

Voor my vensterraam[00:00:11]

En alles is so ordelik[00:00:13]

Soos dit my betaam[00:00:15]

Soggens kom die melkman[00:00:18]

En saans lees ek koerant[00:00:20]

En soms as als te veel word[00:00:22]

Voel ek astrant[00:00:24]

Daar's klein hortjievensters[00:00:25]

Hoog in die dak[00:00:28]

In die straat rooi telefoonhokkies[00:00:30]

Wat in die sonlig bak[00:00:32]

Ystervoëls vlieg hoog verby[00:00:35]

Robot knip sy oog[00:00:37]

En as die wêreld op my skree[00:00:39]

Hou ek kop omhoog[00:00:41]

En sou my Neanderdalman[00:00:43]

My aan die hare gryp en vang[00:00:45]

Met 'n knuppel in my rug[00:00:47]

Gebalde vuis hoog in die lug[00:00:49]

Dan sou my Neanderdalman[00:00:51]

My hartsnaar so laat span[00:00:54]

Oe oe oe oe oe[00:00:57]

Oe oe oe oe oe[00:01:01]

Daar's kantgordyntjies[00:01:22]

Voor my vensterraam[00:01:25]

En alles is so ordelik[00:01:27]

Soos dit my betaam[00:01:29]

Soggens kom die melkman[00:01:31]

En saans lees ek koerant[00:01:33]

En soms as als te veel word[00:01:35]

Voel ek astrant[00:01:37]

En sou my Neanderdalman[00:01:39]

My aan die hare gryp en vang[00:01:41]

Met 'n knuppel in my rug[00:01:44]

Gebalde vuis hoog in die lug[00:01:45]

Dan sou my Neanderdalman[00:01:47]

My hartsnaar so laat span[00:01:50]

Oe oe oe oe oe[00:01:53]

Oe oe oe oe oe[00:01:58]

En sou my Neanderdalman[00:02:02]

My aan die hare gryp en vang[00:02:03]

Met 'n knuppel in my rug[00:02:06]

Gebalde vuis hoog in die lug[00:02:08]

Dan sou my Neanderdalman[00:02:10]

My hartsnaar so laat span[00:02:12]

Oe oe oe oe oe[00:02:16]

Oe oe oe oe oe[00:02:20]