所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!
歌手: Laurika Rauch
时长: 04:00
Ek Wou Jou Laat Lag - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Karmi Marais[00:00:01]
Ek het jou opgemerk verwoed was jou dwaal deur die paaie[00:00:16]
En in jou stap was daar 'n groet op jou wange die trane[00:00:23]
En in jou oë was daar die hopeloosheid[00:00:31]
Wat kom inkruip het toe jy jou hart toesluit[00:00:35]
Ek was daar[00:00:39]
Ek was daar[00:00:43]
Ek wou jou laat lag ek wou vir jou teruggee[00:00:46]
Die lig in jou oë die hoop om te glo[00:00:50]
Ek wou jou laat lag ek wou jou laat sien wat jy verdien[00:00:54]
Ja ek wou jou laat lag ek wou aan jou raak[00:01:01]
Ek wou deur my note met jou praat[00:01:05]
Ek wou jou laat lag[00:01:09]
Ek wou jou laat sien ek wou[00:01:11]
En toe die ysberg om jou smelt was daar sagte wit strome[00:01:17]
En dit het uitgevloei na my soos na woude en bome[00:01:25]
Jy't agterna gekom jy wou sien hoe ek lyk[00:01:33]
Jy't my vasgehou as of jy nou eers begryp[00:01:37]
Ek was daar[00:01:41]
Ek was daar[00:01:45]
Ek wou jou laat lag ek wou vir jou teruggee[00:01:48]
Die lig in jou oë die hoop om te glo[00:01:52]
Ek wou jou laat lag ek wou jou laat sien wat jy verdien[00:01:56]
Ja ek wou jou laat lag ek wou aan jou raak[00:02:03]
Ek wou deur my note met jou praat[00:02:07]
Ek wou jou laat lag[00:02:11]
Ek wou jou laat sien ek wou[00:02:13]
Ek wou jou laat lag ek wou vir jou teruggee[00:02:50]
Die lig in jou oë die hoop om te glo[00:02:54]
Ek wou jou laat lag ek wou jou laat sien wat jy verdien[00:02:58]
Ja ek wou jou laat lag ek wou aan jou raak[00:03:05]
Ek wou deur my note met jou praat[00:03:09]
Ek wou jou laat lag[00:03:13]
Ek wou jou laat sien ek wou[00:03:15]