所属专辑:Die Mense Op Die Bus
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:11
Die Mense Op Die Bus(Flugelhornsolo) - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Christopher Torr[00:00:00]
Sing vir my saggies sing van nie reën[00:00:06]
Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen[00:00:11]
My hart is al lankal lankal gebreek[00:00:16]
Ek het jou byna jou byna vergeet[00:00:22]
Die mense op die bus beskou[00:00:29]
Die liefde soos die oggenddou[00:00:33]
My hart is lankal reeds gebreek[00:00:37]
Ek het dit net-net weggesteek[00:00:41]
Dalk is die liefde soos die reën[00:00:45]
Dit sal die aarde plek-plek seën[00:00:49]
Die mense op die bus sê ja[00:00:53]
Verspreide buie hier en daar[00:00:57]
Sing vir my saggies sing van nie reën[00:01:01]
Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen[00:01:06]
My hart is al lankal lankal gebreek[00:01:11]
Ek het jou byna jou byna vergeet[00:01:17]
Die mense op die bus wil hoor[00:01:23]
Waar het jy eers jou hart verloor[00:01:27]
Die mense op die bus sê nee[00:01:31]
Daar's baie visse in nie see[00:01:35]
My hart is amper weer gebreek[00:01:39]
Ek het dit net-net weggesteek[00:01:43]
Die mense op die bus beskou[00:01:47]
Die liefde soos die oggenddou[00:01:51]
Sing vir my saggies sing van nie reën[00:01:55]
Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen[00:02:00]
My hart is al lankal lankal gebreek[00:02:05]
Ek het jou byna jou byna vergeet[00:02:11]
Mmmmmmm[00:02:16]
Mmmmmmm[00:02:19]
Mmmmmmm[00:02:22]
Mmmmmmm[00:02:24]
My hart is al lankal lankal gebreek[00:02:26]
Ek het jou byna jou byna vergeet[00:02:32]
Sing vir my saggies sing van nie reën[00:02:37]
Waar kom dit vandaan waar gaan dit heen[00:02:42]
My hart is al lankal lankal gebreek[00:02:47]
Ek het jou byna jou byna vergeet[00:02:53]
Ek het jou byna jou byna vergeet[00:02:59]