所属专辑:’n Jaar In My Lewe
歌手: Laurika Rauch
时长: 02:32
Die Telemans Van Wêskou - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:H Aucamp/J Hofmeyr[00:00:01]
Die telemans van wê skou[00:00:10]
Kan bê rekoop soos min[00:00:12]
Dra saam aan paaiemente[00:00:15]
Gaan tronk toe as gesin[00:00:17]
Die tellies dink elektriek[00:00:19]
Getuig hul huurkoop huis[00:00:22]
Katoeters en kontrepsies[00:00:24]
Van kelder tot kombuis[00:00:27]
Die telemans van wê skou[00:00:29]
Droom weekliks oor 'n stel met kleur skree al die[00:00:31]
Kinders iets anders sal nie tel[00:00:36]
Mene mene tellie[00:00:39]
Is die jongste geskrif[00:00:41]
Wat mure laat tuimel[00:00:43]
En wê skou ontwrig[00:00:46]
Miss tellie staan op troue[00:00:52]
Wil babas genereer[00:00:54]
Die moeder is verbete ook ek gaan my beheer[00:00:57]
Ons lay bye vir iets groters[00:01:01]
Die visie vanne volk[00:01:04]
In vierkleur word ons strewe[00:01:06]
Na buitekant vertolk[00:01:09]
Ons voetbal en ons jukskei[00:01:11]
En paasskou moet vertel[00:01:14]
Ons twak is nog nie nat nie[00:01:16]
Ons stuit nie vir die hel[00:01:18]
Mene mene tellie[00:01:21]
Is die jongste geding[00:01:23]
Wat setels laat tuimel[00:01:26]
En kleure verwring[00:01:28]
Die spriete van hul droomkas[00:01:34]
Wek bure se venyn[00:01:37]
Die tellies kannie worry[00:01:39]
Skrum bronstig om hul skryn[00:01:41]
Nog hegter as tevore[00:01:44]
Is die tellies nou verbind[00:01:46]
Al raak die vader duiselig[00:01:49]
Die moeder tele blind[00:01:51]
Die dogter wil nie trou nie[00:01:54]
Die droomkas is haar man[00:01:56]
Nes al die ander tellies[00:01:58]
Tot flikkerbeeld verban[00:02:01]
Mene mene tellie[00:02:03]
Is die jongste gerig[00:02:06]
Wat bedplig verduister[00:02:08]
En liefde ontwrig[00:02:11]
Mene mene tellie[00:02:13]
Is die jongste gerig[00:02:15]
Wat bedplig verduister[00:02:18]
En liefde ontwrig[00:02:20]