• 转发
  • 反馈

《Millenniumliedjie》歌词


歌曲: Millenniumliedjie

所属专辑:Die Mense Op Die Bus

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:27

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Millenniumliedjie

Millenniumliedjie - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Greta Delport /Benade[00:00:00]

Nou is die tyd vir jou en my om stil te staan[00:00:24]

Hoog in die lug gly stelsels in 'n nuwe baan[00:00:30]

Die wêreld gaan draai daar's soveel te raai[00:00:34]

Waar gaan ons heen[00:00:40]

Sien jy die tekens in die glinster van die son[00:00:47]

Daar's soveel dinge wat gaan en wat gaan kom[00:00:52]

'N nuwe bestel die mense vertel[00:00:57]

Waar gaan jy heen[00:01:03]

'N duisend jaar gly verby[00:01:08]

'N nuwe môre skink die dou vir jou en my[00:01:14]

Kom nou saam gryp die dag[00:01:20]

Is jy deel van 'n begin 'n wéér besin[00:01:26]

'N nuutbegin[00:01:31]

Staan jy in die donker waar drome verdwyn[00:01:43]

Óf sien jy die helder lig skyn[00:01:48]

Twee duisend jaar gly verby[00:02:22]

'N nuwe môre skink die dou vir jou en my[00:02:28]

Kom nou saam gryp die dag[00:02:34]

Is jy deel van 'n begin 'n wéér besin[00:02:40]

'N nuutbegin[00:02:45]

Kom nou saam gryp die dag[00:02:48]

Is jy deel van 'n begin 'n wéér besin[00:02:54]

'N nuutbegin[00:02:59]

Millennium[00:03:02]

Millennium[00:03:05]

Millennium[00:03:08]