所属专辑:Vier Seisoene Kind
歌手: Laurika Rauch
时长: 04:38
'n Man Stap - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:David Kramer[00:00:01]
'N man stap deur die strate[00:00:07]
Jy kan sien hy's van die stad[00:00:10]
Hy dra n donkerbril en calvin klein[00:00:13]
En sy baard is kort en glad[00:00:17]
Hy dink hoekom is ek terug[00:00:20]
Vir wat is ek op soek[00:00:23]
Was hier nie 'n klein kafeetjie nie[00:00:26]
Net hier op die hoek[00:00:30]
En waar is die scala bioskoop[00:00:34]
Het hulle dit gesloop[00:00:38]
Die sinagoge was in die gebou[00:00:41]
Waar jy jou meubels koop[00:00:44]
Die jode't almal weggetrek[00:00:48]
Die ou mense is dood[00:00:51]
En laaities sit nou sonder werk[00:00:54]
Hul voete in die sloot[00:00:57]
Wat maak ek in die dorpie[00:01:02]
Hier kan ek nie bly nie[00:01:05]
Ek bly in toronto maar[00:01:09]
Toronto's nie vir my nie[00:01:12]
Die somers is bedompig[00:01:15]
En die winters is te koud[00:01:18]
Jou hele lewe hardloop jy[00:01:21]
En eendag eendag eendag eendag is jy oud[00:01:25]
Hy stap by die pandora in[00:01:37]
Bestel koffie en tjoklitkoek[00:01:41]
Hy dink hier't ek eers vir elvis gehoor[00:01:44]
Op 'n jukebox in die hoek[00:01:47]
En tussen verlepte varings[00:01:51]
Staan 'n tenk vol goue vissies[00:01:54]
En die vrou agter die toonbank[00:01:57]
Sy dink haar naam is missies[00:02:00]
Wat maak ek in die dorpie[00:02:05]
Hier kan ek nie bly nie[00:02:09]
Ek bly in toronto maar[00:02:12]
Toronto's nie vir my nie[00:02:15]
Die somers is bedompig[00:02:18]
En die winters is te koud[00:02:21]
Jou hele lewe hardloop jy[00:02:24]
En eendag eendag eendag eendag is jy oud[00:02:28]
Hy stap by die hoogstraat af[00:02:41]
Tot by die central hotel[00:02:43]
En hy luister na die prediker[00:02:47]
Wat met sy bybel skree en skel[00:02:50]
Hy sê die duiwel het ons beet[00:02:54]
En hy lei ons om die bos[00:02:57]
Hy dink wanneer gaan die spoke[00:03:00]
Van die ou dae ons los[00:03:04]
Wat maak ek in die dorpie[00:03:08]
Hier kan ek nie bly nie[00:03:12]
Ek bly in toronto maar[00:03:15]
Toronto's nie vir my nie[00:03:18]
Die somers is bedompig[00:03:22]
En die winters is te koud[00:03:24]
Jou hele lewe hardloop jy[00:03:28]
En eendag eendag eendag eendag is jy oud[00:03:31]
Die hek is nog dieselfde[00:03:44]
Maar die stoep is 'n ander kleur[00:03:47]
Hy stap oor die krazy paving[00:03:51]
En klop liggies aan die deur[00:03:54]
'N mooi jong vrou maak effens oop[00:03:57]
Sy sê kan ek help meneer[00:04:00]
Hy sê jammer maar ek is n vreemdeling[00:04:03]
En my hart is in twee geskeur[00:04:08]
Hy sê jammer maar ek is n vreemdeling[00:04:14]
En my hart is in twee geskeur[00:04:18]