• 转发
  • 反馈

《Victoriabaai》歌词


歌曲: Victoriabaai

所属专辑:Vier Seisoene Kind

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:44

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Victoriabaai

Victoriabaai - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Lucas Maree[00:00:01]

Kyk hoe sluit die son die hemel oop[00:00:17]

Kyk hoe wyk die nag voor die dag[00:00:21]

Kyk hoe word die see in goud gedoop[00:00:24]

Kyk hoe bloos die strand vol van hoop[00:00:29]

Gedagtes vat my soos 'n kolk wat draai[00:00:33]

Deur die newels na victoriabaai[00:00:37]

Waar die branders in die skuim rond waai[00:00:41]

Styg my hart tot waar die seemeeu draai[00:00:45]

Ai ai ai ai ai ai ai[00:00:49]

Ai ek wens ek was nou daar[00:00:54]

Ai ai ai ai ai ai ai[00:00:58]

Op my kliptroon by victoriabaai[00:01:02]

Daar kan ek nog soms my siel oop knoop[00:01:23]

Daar verdwyn die nag en word dit dag[00:01:27]

Daar kan ek my kop van kommer stroop[00:01:31]

Op my rots my troon vind ek hoop[00:01:35]

Ai ai ai ai ai ai ai[00:01:39]

Ai ek wens ek was nou daar[00:01:43]

Ai ai ai ai ai ai ai[00:01:47]

Op my kliptroon by victoriabaai[00:01:52]

Ai ai ai ai ai ai ai[00:01:56]

Ai ek wens ek was nou daar[00:02:00]

Ai ai ai ai ai ai ai[00:02:04]

Op my kliptroon by victoriabaai[00:02:08]

Op my kliptroon by victoriabaai[00:02:12]

Op my kliptroon by victoriabaai[00:02:16]