所属专辑:Wat Rym Met Liefde
歌手: Andriette
时长: 03:41
Sewe oseane (七大洋) - Andriette[00:00:00]
Die rivier in jou oë[00:00:08]
Is blouer as blou[00:00:10]
En ek glo[00:00:13]
Dat ek deel van my lewe in jou[00:00:15]
In jou toe gevou[00:00:22]
Waar net[00:00:25]
Ek en jy kan gaan[00:00:27]
As die golwe teen my rotse slaan[00:00:33]
Weet ek dat jy lanks my staan[00:00:36]
Vir alteid[00:00:38]
Sewe oseane se trane sal my[00:00:42]
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei[00:00:47]
Want waar my hart se branders breek[00:00:52]
Is die een wie weet wie ek is[00:00:55]
Sewe oseane se water is min[00:01:02]
Teen die eindelose seer[00:01:07]
Waar ons liefde begin[00:01:09]
En ewig groei[00:01:11]
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei[00:01:15]
Getrou in my siel[00:01:23]
Waterval op n wiel draai en draai[00:01:25]
In die heel diepste diep van my hart[00:01:30]
Net jy ken die pad[00:01:37]
Wat[00:01:40]
Onder my voete lê[00:01:41]
As die goue sand sy duine ween[00:01:48]
Kan ek water by jou leen[00:01:51]
Vir alteid[00:01:53]
Sewe oseane se trane sal my[00:01:57]
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei[00:02:02]
Want waar my hart se branders breek[00:02:07]
Is die een wie weet wie ek is[00:02:10]
Sewe oseane se water is min[00:02:17]
Teen die eindelose seer[00:02:22]
Waar ons liefde begin[00:02:24]
En ewig groei[00:02:26]
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei[00:02:30]
Sewe oseane se trane sal my[00:02:37]
Nie van jou hart se liefdes riviere kan skei[00:02:42]
Want waar my hart se branders breek[00:02:47]
Is die een wie weet wie ek is[00:02:50]
Sewe oseane se water is min[00:02:57]
Teen die eindelose seer[00:03:01]
Waar ons liefde begin[00:03:04]
En ewig groei[00:03:06]
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei[00:03:10]
En ewig groei[00:03:17]
Jy's die oseaan waarin my liefde vloei[00:03:20]