• 转发
  • 反馈

《Sal Jy My onthou》歌词


歌曲: Sal Jy My onthou

所属专辑:Wat Rym Met Liefde

歌手: Andriette

时长: 03:21

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Sal Jy My onthou

Sal Jy My onthou - Andriette[00:00:00]

Written by:Helmut Meijer/Andriette Norman[00:00:01]

Hierdie is my laaste brief aan jou[00:00:15]

Hierna wil ek niks van jou onthou[00:00:20]

Nie jou lag of jou gesig nie ons[00:00:29]

Eerste dans in sterre lig[00:00:35]

En al is jy nie hier om my vas te hou[00:00:40]

Sal ek dit onthou[00:00:44]

Dat jy vir my lief was en ek vir jou[00:00:48]

Sal jy dit onthou[00:00:57]

Sal jy dit onthou[00:01:03]

Hier in my hart lief jy nog voort worstel[00:01:13]

Met my laat my droom[00:01:20]

Om wakker te word en te weet jy het[00:01:26]

Reeds van my vergeet[00:01:34]

En al is jy nie hier om my vas te hou[00:01:38]

Sal ek dit onthou[00:01:43]

Dat j vir my loef was en ek vir jou[00:01:47]

So hou my vas n laaste keer[00:01:55]

Se my net weer wat het hier gebeur[00:01:58]

En al is jy nie hier om my vas[00:02:08]

Te hou sal ek dit onthou[00:02:11]

Dat jy vir my lief was en ek vir jou[00:02:16]

En al is jy nie hier om my vas[00:02:23]

Te hou sal ek dit onthou[00:02:26]

Dat jy vir my lief was en ek vir jou[00:02:31]

Sal jy dit onthou[00:02:39]

Sal jy dit onthou[00:02:46]

Sal my onthou[00:02:53]