• 转发
  • 反馈

《Stille Waters》歌词


歌曲: Stille Waters

所属专辑:Chris Se Trefferliedjies

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:38

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Stille Waters

Stille Waters - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Christopher Torr[00:00:01]

Jy't gese ons liefde[00:00:15]

Sal bly staan[00:00:19]

Al tuimel al die berge[00:00:23]

In die oseaan[00:00:26]

Doen vir my 'n gunsie[00:00:30]

Voor jy gaan[00:00:34]

Gooi vir my 'n klippie[00:00:38]

'N klippie in die oseaan[00:00:40]

Wie sal ooit die liefde[00:00:51]

Kan verstaan[00:00:54]

Nader as 'n hartklop[00:00:58]

En verder as die maan[00:01:02]

Daar is 'n tyd van kom[00:01:05]

En 'n tyd van gaan[00:01:09]

Dit het ek gelees maar[00:01:13]

Hoe sal ek dit ooit verstaan[00:01:16]

En kyk hoe sak[00:01:25]

Die sekel maan[00:01:29]

In die stille oseaan[00:01:33]

Stille waters[00:01:40]

Diepe grond[00:01:44]

Onder draai die duiwel[00:01:48]

Onder draai die duiwel rond[00:01:51]

Miskien is liefde net 'n[00:02:01]

Fantasie[00:02:05]

Dis nie alles maanskyn[00:02:08]

En rose nie[00:02:12]

Jy was vir 'n rukkie[00:02:16]

Aan my sy[00:02:20]

Was jy net 'n bietjie[00:02:23]

Net 'n bietjie lief vir my[00:02:26]

Miskien is daar 'n plek vir[00:02:36]

Ons twee saam[00:02:40]

Ander kant die berge[00:02:44]

Van die maan[00:02:47]

En as die maan weer opkom[00:02:51]

Sal ek onthou[00:02:55]

Ek was vir 'n rukkie[00:02:59]

Ook n bietjie lief vir jou[00:03:01]

Ek was vir 'n rukkie[00:03:12]

Ook n bietjie lief vir jou[00:03:15]