• 转发
  • 反馈

《Meraai Se Saamry》歌词


歌曲: Meraai Se Saamry

所属专辑:Vir Jou

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:35

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Meraai Se Saamry

Meraai Se Saamry - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:A de Swardt/Laurika Rauch[00:00:01]

Oorstuur en belaai wyk ons uit[00:00:08]

Na die lafenis van naweekpaleise[00:00:11]

Tuis waak 'n spreiligalarm[00:00:16]

Hou 'n oog oor ons weerlose huise[00:00:20]

Die verligting van ontvlugting[00:00:24]

Is swaar bekom[00:00:26]

En om dit te benut[00:00:28]

Bly bevele maar stom[00:00:30]

Buig ons reëls en regulasies[00:00:31]

So ver soos hul strek[00:00:34]

Maar as ons huiswaarts keer[00:00:36]

Ken elkeen weer sy plek[00:00:38]

Haar ereposisie is stewig geset[00:00:41]

Reisvaardig gevestig op die agtersitplek[00:00:45]

Skynbaar oorbodig maar tog integraal[00:00:49]

Meraai se bystand is 'n uitspanverhaal[00:00:53]

Op luilekker rusdae word sy onbewus[00:00:58]

Die onmisbare hoeksteen waarop voortbestaan rus[00:01:02]

Gee ons 'n blaaskans om krag te herwin[00:01:06]

Gereedskap vir besluite as die nuwe week begin[00:01:10]

Belas met die voogdskap van drooghou tot tug[00:01:15]

Met haar spyskaart besluite wat diëte ontwrig[00:01:19]

Is sy altyd byderhand om rond te skarrel[00:01:23]

Met moerkoffie en beskuit weer die kamer in te warrel[00:01:27]

Die verligting van ontvlugting[00:01:32]

Is swaar bekom[00:01:34]

En om dit te benut[00:01:36]

Bly bevele maar stom[00:01:38]

Buig ons reëls en regulasies[00:01:40]

So ver soos hul strek[00:01:42]

Maar as ons huiswaarts keer[00:01:44]

Ken elkeen weer sy plek[00:01:46]

Tuis kom die leisels weer in eie hande[00:01:49]

En verbreek ons die gemoedelike naweekbande[00:01:53]

Want fieterjasies van die grootstad se gewoontes slaap swaar[00:01:58]

En die bewys van ons baasskap word ten koste bewaar[00:02:03]

Die verligting van ontvlugting[00:02:09]

Is swaar bekom[00:02:10]

En om dit te benut[00:02:12]

Bly bevele maar stom[00:02:14]

Buig ons reëls en regulasies[00:02:15]

So ver soos hul strek[00:02:18]

Maar as ons huiswaarts keer[00:02:20]

Ken elkeen weer sy plek[00:02:23]