所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:50
Ek Het ‘n Boer Sien Dans - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Lize Beekman[00:00:01]
Ek het ver gery op 'n nuwe pad vir die eerste keer[00:00:10]
ê rens in die groot karoo[00:00:15]
Dit was die langste tyd van byna niks[00:00:20]
Maar die kortste pad na waar ek wou wees[00:00:22]
Ek het verlang na die see[00:00:26]
Dit was 'n groot verdwaal op 'n reguit pad[00:00:29]
Ek het noord en suid in die veld verlê[00:00:35]
Maar na 'n prentjie op 'n plaaspad[00:00:39]
Was ek seker ek ruik die reën[00:00:42]
Ek het 'n boer sien dans in die karoo[00:00:47]
Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo[00:00:52]
Ek het 'n boer sien dans in die karoo[00:00:57]
Hy sêons dit noem dit hier genadewater meisiekind[00:01:01]
Hierdie reën hierdie water bly 'n seën[00:01:06]
Ek het stilgestaan op 'n nuwe plek vir die eerste keer[00:01:20]
ê rens in die groot karoo[00:01:25]
Dit was die mooiste plek van byna niks[00:01:30]
Op 'n plaas met die naam berlin[00:01:32]
Toe die hemel die aarde seën[00:01:36]
Dit was soos huis toe kom op 'n reguit pad[00:01:39]
Ek en 'n vreemdeling met die hoed in die hand[00:01:45]
'N prentjie op 'n plaaspad[00:01:50]
Die stof die dans en die reën[00:01:52]
Ek het 'n boer sien dans in die karoo[00:01:57]
Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo[00:02:02]
Ek het 'n boer sien dans in die karoo[00:02:07]
Hy sê ons dit noem dit hier genadewater meisiekind[00:02:11]
Hierdie reën hierdie water bly 'n seën[00:02:16]
Ek het 'n boer sien dans in die karoo[00:02:47]
Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo[00:02:52]
Ek het 'n boer sien dans in die karoo[00:02:57]
Hy sê ons dit noem dit hier genadewater meisiekind[00:03:02]
Hierdie reën hierdie water bly 'n seën[00:03:06]
Ek het 'n boer sien dans in die karoo[00:03:12]
Met sy hoed in die hand dakloos in die water van bo[00:03:17]
Ek het 'n boer sien dans in die karoo[00:03:22]
Hy sê ons dit noem dit hier genadewater meisiekind[00:03:26]
Hierdie reën hierdie water bly 'n seën[00:03:31]