所属专辑:’n Jaar In My Lewe
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:00
Winterure - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:P Clingman[00:00:01]
N duisternis fluister oor die see in die winterure[00:00:12]
Die ontroosbare matroos droom vae gedagtefigure[00:00:16]
Sorg dat die soet see se beloftes my nie dreig[00:00:21]
Dan hoef ek nie my seile te laat styg[00:00:26]
Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie[00:00:31]
Of die reën as dit begin nie[00:00:37]
Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees[00:00:41]
Wees maar net die hoop van my vrees[00:00:46]
Die koue soen van die die seisoen is die mens se geskenk[00:00:51]
Woorde val wat oumense herinner aan herdenking[00:00:56]
Beloof dat jy 'nou droom van die nuwes sal kan maak[00:01:01]
Dan hoef ek nie die wind weer aan te raak[00:01:06]
Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie[00:01:11]
Of die reën as dit begin nie[00:01:16]
Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees[00:01:21]
Wees maar net die hoop van my vrees[00:01:25]
Die aand omhels die skoorsteen waar die vuur gesterf het[00:01:50]
Die stad se lig is 'nblink gesig vir die wat geswerf het[00:01:55]
Bly maar net my kers want plek en tyd is wreed[00:02:00]
Dan is ek vir die vreemde dag gereed[00:02:05]
Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie[00:02:09]
Of die reën as dit begin nie[00:02:15]
Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees[00:02:20]
Wees maar net die hoop van my vrees[00:02:24]
Jy hoef nie die son te wees as hy die nag verdun nie[00:02:29]
Of die reën as dit begin nie[00:02:35]
Jy hoef nie die vonkelvloei van watervloei te wees[00:02:39]
Wees maar net die hoop van my vrees[00:02:44]
Wees maar net die hoop van my vrees[00:02:49]