所属专辑:Wat Rym Met Liefde
歌手: Andriette
时长: 04:17
Val Vir Jou - Andriette[00:00:00]
Written by:Rudi Claase[00:00:01]
My voet is vas in die grond[00:00:11]
My hart was ook al gewond[00:00:14]
Maar hiers ek nou[00:00:17]
Ek sien net jou[00:00:19]
Die geweet binne my dis verby[00:00:23]
My hart wou nie glo dis jy nie[00:00:26]
Maar hier is ek nou[00:00:29]
Net hier vir jou[00:00:31]
Ek het nooit gedink ek kan nie[00:00:35]
Maar toe ek val vir jou[00:00:37]
Het ek nooit gedink ek kan so hard val dat[00:00:41]
Ek breek nie[00:00:44]
Ek het betaal vir jou[00:00:48]
Met my hart en siel en ek weet nie[00:00:52]
Eers of dit weet nie[00:00:55]
Want toe ek val vir jou[00:01:00]
Was daar soveel nuwe vrae in my[00:01:04]
Sal die drome altyd drome bly[00:01:07]
Tot die perde eendag horings kry[00:01:10]
Ek lewe[00:01:13]
Vir die dag wat jy sal val vir my[00:01:16]
Soos toe ek val vir jou[00:01:19]
My anker laat sak omdat jy[00:01:25]
Op skepe van liefde vir my[00:01:28]
N plek gemaak het[00:01:30]
Aan my geraak het[00:01:33]
Ooooh[00:01:35]
Nstem het gefluister kom saam[00:01:36]
N man op die maan het jou naam vir my[00:01:39]
Gefluister[00:01:42]
Maar hoor jy die fluister[00:01:44]
Ek het nooit gedink ek kan nie[00:01:48]
Maar toe ek val vir jou[00:01:51]
Het ek nooit gedink ek kan so hard val dat[00:01:54]
Ek breek nie[00:01:57]
Ek het betaal vir jou[00:02:02]
Met my hart en siel en ek weet nie eers[00:02:06]
Of dit weet nie[00:02:08]
Want toe ek val vir jou[00:02:13]
Was daar soveel nuwe vrae in my[00:02:17]
Sal die drome alrltyd drome bly[00:02:20]
Tot die perde eendag horings kry[00:02:23]
Ek lewe[00:02:26]
Vir die dag wat jy sou val vir my[00:02:29]
Soos toe ek val vir jou[00:02:32]
Want toe ek val vir jou[00:03:00]
Het ek nooit gedink ek kan so hard val dat[00:03:04]
Ek breek nie[00:03:07]
Ek het betaal vir jou[00:03:12]
Met my hart en siel en ek weet nie[00:03:16]
Eers of dit eers weet nie[00:03:18]
Want toe ek val vir jou[00:03:23]
Was daar soveel nuwe vrae in my[00:03:27]
Sal die drome altyd drome bly[00:03:30]
Tot die perde eendag horings kry[00:03:33]
Ek lewe[00:03:36]
Vir die dag wat jy sal val vir my[00:03:39]
Soos toe ek val vir jou[00:03:42]
Engel ek lewe[00:03:47]
Vir die dag waar jy sal val vir my[00:03:51]
Soos toe ek val vir jou[00:03:54]