• 转发
  • 反馈

《Ek En Jy》歌词


歌曲: Ek En Jy

所属专辑:Vier Seisoene Kind

歌手: Laurika Rauch

时长: 04:36

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Ek En Jy

Ek En Jy - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Karen Zoid[00:00:01]

As die son sak[00:00:17]

As die winkels sluit[00:00:21]

As die mense huis toe gaan[00:00:25]

Die ander tuin nat spuit[00:00:29]

As die nagskof wag[00:00:34]

Die dagwag groet[00:00:38]

As hy na die taxitou loop[00:00:42]

Met sy plastieksakgoed[00:00:46]

As jy wil[00:00:51]

As jy kan[00:00:53]

As jy sou wou[00:00:55]

Kom kuier by my[00:00:57]

Ek en jy loop al lankal saam[00:01:08]

Tyd stap deesdae net soos altyd aanen aan[00:01:16]

Daar's altyd verandering[00:01:24]

Daar's altyd vir altyd[00:01:28]

So daar's nie verskonings nie[00:01:32]

Jy weet mos hoe dit is[00:01:35]

Ek en jy[00:01:41]

Ek en jy[00:01:45]

Ek en jy[00:01:49]

Ek en jy[00:01:54]

Bly net om die hoek[00:01:57]

Werk ons altwee dood[00:02:02]

Jy't net so min tyd soos ek[00:02:06]

Jy wil verdwyn ek ook[00:02:10]

Jy weet jy kan[00:02:14]

Jy weet jy is[00:02:16]

Altyd welkom hier[00:02:18]

Kom kuier by my[00:02:21]

Ek en jy loop al lankal saam[00:02:31]

Tyd stap deesdae net soos altyd aanen aan[00:02:40]

Daar's altyd verandering[00:02:48]

Daar's altyd vir altyd[00:02:52]

So daar's nie verskonings nie[00:02:56]

Jy weet mos hoe dit is[00:02:59]

Ek en jy[00:03:05]

Ek en jy[00:03:09]

Ek en jy[00:03:13]

Ek en jy[00:03:17]

Saam jaag ons agter die wind aan[00:03:20]

Elke liewe dag[00:03:25]

Saans is daar 'n amper tevrede engel[00:03:28]

Wat vir ons lag[00:03:33]

Ons was nooit so nie[00:03:37]

Ek en jy loop al lankal saam[00:03:40]

Tyd stap deesdae net soos altyd aanen aan[00:03:48]

Daar's altyd verandering[00:03:57]

Daar's altyd vir altyd[00:04:01]

So daar's nie verskonings nie[00:04:05]

Jy weet mos hoe dit is met[00:04:07]

Ek en jy loop al lankal saam[00:04:14]

As jy weer kyk vlieg tyd na die maan[00:04:21]