• 转发
  • 反馈

《Die Lied Van Die Natuur》歌词


歌曲: Die Lied Van Die Natuur

所属专辑:Die Nuwe Treffer Album

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:38

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Lied Van Die Natuur

Die Lied Van Die Natuur - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Kupido[00:00:01]

Luister na die geluid van reë ndruppels op 'n sinkdak[00:00:05]

Die lied van paddas wat saamsing in 'n koor[00:00:12]

Luister hoe die wind 'n boom laat kreun en kraak[00:00:19]

Dis die lied van die natuur wat jy daar hoor[00:00:25]

Daar is musiek oral om ons heen[00:00:30]

En al wat jy moet doen is om te luister[00:00:34]

Somtyds die ore spits[00:00:41]

Want baiemaal is die liedjie net 'n fluister[00:00:44]

Soos 'n bries wat speel oor 'n koringland[00:00:50]

'N kriekekoor op 'n warm someraand[00:00:53]

Luister laat die geluide jou bekoor[00:01:00]

Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor[00:01:05]

Aan die punt van die vallei hoog in die berge[00:01:12]

Woon daar 'n eggo alleen in 'n klipspelonk[00:01:18]

Elke liedjie wat hy hoor sal hy uitkoggel[00:01:25]

Hy doen dit meesterlik vanuit sy tronk[00:01:31]

Daar is musiek oral om ons heen[00:01:36]

En al wat jy moet doen is om te luister[00:01:40]

Somtyds die ore spits[00:01:47]

Want baiemaal is die liedjie net 'n fluister[00:01:50]

Soos 'n bries wat speel oor 'n koringland[00:01:56]

'N kriekekoor op 'n warm someraand[00:01:59]

Luister laat die geluide jou bekoor[00:02:06]

Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor[00:02:12]

Luister laat die geluide jou bekoor[00:02:18]

Want dis die lied van die natuur wat jy daar hoor[00:02:24]