所属专辑:Vier Seisoene Kind
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:52
Dans In Die Maanlig - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Mynie Grove[00:00:01]
Hande streel teen 'n bloeiselwang[00:00:15]
Oë stip in sy kyk gevang[00:00:19]
Ore swem in sy diep bruin stem[00:00:23]
Rus haar kop op sy ferm ken[00:00:26]
Skryf 'n brief van die verre land[00:00:30]
Strooi daarin van die vreemde sand[00:00:34]
Onthou dan gras bly dieselfde groen[00:00:37]
Met dieselfde son wat jou warm soen[00:00:40]
En hul dans in die maanlig[00:00:45]
Saamgevleg in die purper lug[00:00:49]
Kyk hul dans in die maanlig[00:00:53]
Dolgelukkig[00:00:57]
Jaar na jaar en maand na maand[00:01:16]
Vaag die beeld van daardie aand[00:01:20]
Soek 'n ster in 'n nag so swart[00:01:23]
Stadig klop haar gebroke hart[00:01:27]
Skryf 'n brief van die verre land[00:01:31]
Strooi daarin van die vreemde sand[00:01:35]
Onthou dan gras bly dieselfde groen[00:01:38]
Met dieselfde son wat jou warm soen[00:01:42]
En hul dans in die maanlig[00:01:46]
Saamgevleg in die purper lug[00:01:50]
Kyk hul dans in die maanlig[00:01:54]
Dolgelukkig[00:01:58]
Hande gevou op 'n moeselien lap[00:02:32]
Oë toe asof sy net slaap[00:02:36]
Ore stil in 'n verre land[00:02:40]
Rus haar siel in die vreemde sand[00:02:45]
Skryf 'n brief van die verre land[00:02:49]
Strooi daarin van die vreemde sand[00:02:53]
Onthou dan gras bly dieselfde groen[00:02:56]
Met dieselfde son wat jou warm soen[00:03:00]
En hul dans in die maanlig[00:03:04]
Saamgevleg in die purper lug[00:03:08]
Kyk hul dans in die maanlig[00:03:12]
Dolgelukkig[00:03:16]
En hul dans[00:03:35]