所属专辑:Wals, Wals Willemien
歌手: Laurika Rauch
时长: 02:50
Bly Nog So Bietjie (Ek Mis Jou) - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Esme Vernette Rautenbach[00:00:00]
Ek mis jou as ek koddie maak[00:00:00]
Ek mis jou as ek stryk[00:00:05]
Ek mis jou ini middae na werk[00:00:10]
Ek mis hoe jy lyk[00:00:15]
As ons praat opi telefoon[00:00:19]
Kan ek jou skaars hoor[00:00:24]
As jy sê jy is lief vir my[00:00:28]
Dan mis ek jou van voor[00:00:33]
Bly nog so bietjie hier by my[00:00:39]
Sit nog so rukkie hier langs my[00:00:44]
Bly nog so bietjie hier naby my[00:00:49]
Voor jy weer huis toe gaan[00:00:53]
Ek was heel te mal tevrede[00:00:59]
Ek was helemal oky[00:01:04]
Ek het aangegaan op my eie[00:01:08]
Ek was heel te mal vry[00:01:13]
Maar as die liefde jou geraak het[00:01:18]
Voel vryheid soos n tronk[00:01:22]
As die liefse in jou bloedstroom kom[00:01:27]
Dan maak dit jou skoon dronk[00:01:32]
Bly nog so bietjie hier by my[00:01:38]
Sit nog so rukkie hier langs my[00:01:42]
Bly nog so bietjie hier naby my[00:01:47]
Voor jy weer huis toe gaan[00:01:52]
Dae voel soos weke[00:01:59]
Die weke soos maande[00:02:01]
Die ure apart voel soos dekades so[00:02:08]
Bly nog so bietjie hier by my[00:02:13]
Sit nog so rukkie hier langs my[00:02:17]
Bly nog so bietjie hier naby my[00:02:22]
Voor jy weer huis toe gaan[00:02:27]
Voor jy weer huis toe gaan[00:02:31]
Voor jy weer huis tow gaan[00:02:36]