所属专辑:Vier Seisoene Kind
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:47
Ek Sê Vir Jou Good Bye - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Meryl Van Zyl/Meryl Van Noie[00:00:00]
Ek sê vir jou good bye[00:00:15]
Ek skryf vir jou n lullabye[00:00:19]
Met my mooiste woorde wil ek groet[00:00:22]
Het iemand vir jou die pad gewys[00:00:29]
En is jou drome opgeë is[00:00:32]
Of dwaal hul nog steeds diep in jou gemoed[00:00:35]
Ek wonder soms oor jou[00:00:43]
En of jy sal onthou[00:00:46]
Ek wonder soms of jy vir my onthou[00:00:50]
Ek wonder soms oor jou[00:00:56]
En of jy sal onthou[00:00:59]
Album bê re tydjies wat ons soos n raam omvou[00:01:03]
Ek wonder soms of jy vir my onthou[00:01:10]
Dit bly n groot geheim[00:01:56]
Jou vlam het net soos niks verdwyn[00:02:00]
So baie sand bly oor in jou uurglas[00:02:03]
N kraak was egter daar[00:02:10]
Die wind het jou weggedra[00:02:14]
Jou asem deur die branders weggewas[00:02:17]
Ek wonder soms oor jou[00:02:24]
En of jy sal onthou[00:02:27]
Ek wonder soms of jy vir my onthou[00:02:31]
Ek wonder soms oor jou[00:02:38]
En of jy sal onthou[00:02:40]
Album bê re tydjies wat ons soos n raam omvou[00:02:45]
Ek wonder soms of jy vir my onthou[00:02:52]
Ek wonder soms oor jou[00:02:59]
En of jy sal onthou[00:03:02]
Album bê re tydjies wat ons soos n raam omvou[00:03:06]
Ek wonder soms of jy vir my onthou[00:03:14]