• 转发
  • 反馈

《Die Kinders Sing Saam》歌词


歌曲: Die Kinders Sing Saam

所属专辑:Die Mense Op Die Bus

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:51

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Die Kinders Sing Saam

Die Kinders Sing Saam - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:M Harmse/C Torr[00:00:00]

Ons draai weer van die teerpad af[00:00:08]

Die tafels is uit sement gemaak[00:00:11]

Ver van die stad en die lug is skoon[00:00:15]

Tussen die tafels is 'n peperboom[00:00:19]

Tussen die tafels is 'n peperboom[00:00:22]

Ja my kind ons is amper daar[00:00:26]

Net so ver soos verlede jaar[00:00:30]

Klim nou uit aan die ander kant[00:00:34]

Bly net weg van die groot teerpad[00:00:37]

Bly net weg van die groot teerpad[00:00:41]

Ons kinders sing saam[00:00:46]

Wat is jou naam[00:00:50]

Wie weet hoe om skape te tel[00:00:52]

Waar kom jy vandaan[00:00:58]

Waar slaap die maan[00:01:01]

Kan jy jou ouers se name al spel[00:01:04]

Wat kom nou wat kom nou hier aan[00:01:15]

Kyk dit loop dat die stof so staan[00:01:19]

Nee my kind dis 'n donkiekar[00:01:22]

Tussen die wiele draai 'n ewenaar[00:01:26]

Tussen die wiele draai 'n ewenaar[00:01:30]

Hul parkeer langs die peperboom[00:01:34]

Tussen die donkies is 'n disselboom[00:01:37]

Die kinders klim van die karretjie af[00:01:41]

Tussen die heining en die groot teerpad[00:01:45]

Tussen die heining en die groot teerpad[00:01:49]

Ons kinders sing saam[00:01:54]

Wat is jou naam[00:01:57]

Wo weet hoe om skape te tel[00:01:59]

Waar kom jy vandaan[00:02:05]

Waar slaap die maan[00:02:08]

Kan jy jou ouers se name al spel[00:02:11]

Ma kan ons nog 'n rukkie bly[00:02:23]

Nee my kind ons het ver om te ry[00:02:26]

Dis tyd van die rooi turksvy[00:02:30]

Hulle het gesê ons kan hierdie twee kry[00:02:34]

Hulle het gesê ons kan hierdie twee kry[00:02:37]

Klim in die motor laat die wiele draai[00:02:41]

Spring op wa en die kinders waai[00:02:45]

Ja my kind ons is amper daar[00:02:49]

Tussen die wiele draai 'n ewenaar[00:02:52]

Tussen die wiele draai 'n ewenaar[00:02:56]

Die kinders sing saam[00:03:01]

Wat is jou naam[00:03:05]

Wie weet hoe om skape te tel[00:03:07]

Waar kom jy vandaan[00:03:13]

Waar slaap die maan[00:03:16]

Kan jy jou ouers se name al spel[00:03:19]

Any kinders sing saam[00:03:24]

Wat is jou naam[00:03:27]

Wie weet hoe om skape te tel[00:03:30]

Waar kom jy vandaan[00:03:35]

Waar slaap die maan[00:03:38]

Kan jy jou ouers se name al spel[00:03:41]