• 转发
  • 反馈

《Kyk Hoe Glinster Die Maan》歌词


歌曲: Kyk Hoe Glinster Die Maan

所属专辑:Chris Se Trefferliedjies

歌手: Laurika Rauch

时长: 04:05

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Kyk Hoe Glinster Die Maan

Kyk Hoe Glinster Die Maan - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:U Jurgens/C. Torr[00:00:01]

Ek het in my kinderjare vas geglo in kersfeesvader[00:00:17]

In werklikheid ry hy mos met 'n slee[00:00:22]

Maar hier stap hy deur die mielies met 'n streepsak[00:00:26]

En 'n kierie[00:00:30]

En my boetie vra boer hy by clocolan[00:00:31]

Waar is jou rendier en silwer spore[00:00:35]

Waar is ons drome van gisteraand[00:00:40]

Vlieg oor die bome met my drome[00:00:44]

Kyk hoe glinster die maan[00:00:48]

Die winde van die winter het my kinderhart ontnugter[00:00:54]

Ek en boetie kry 'n rooi jas in die laai[00:00:59]

Jonk van jare oud van dae huil ek hartseer[00:01:03]

In my kamer[00:01:07]

Want die fantasie het soos 'n droom verdwyn[00:01:08]

Waar is jou rendier en silwer spore[00:01:13]

Waar is ons drome van gisteraand[00:01:17]

Vlieg oor die bome met my drome[00:01:22]

Kyk hoe glinster die maan[00:01:26]

In 'n brief van later jare skryf ek liewe kersfeesvader[00:01:36]

Elke meisie het 'n spesiale wens[00:01:41]

Vir 'n man so soet soos suiker met 'n motor sonder duike[00:01:46]

En soen hy jou dink jy dis net 'n droom[00:01:50]

Waar is jou rendier en silwer spore[00:01:55]

Waar is ons drome van gisteraand[00:01:59]

Vlieg oor die bome met my drome[00:02:04]

Kyk hoe glinster die maan[00:02:08]

Ek stap toe op 'n aand laat met 'n kêrel uit die vrystaat[00:02:18]

Al bestuur hy 'n ou bakkie sê ek kersfeesvader dankie[00:02:23]

Want al sy soene is soos suiker en in sy hande 'n diamant[00:02:28]

Vlieg oor die bome met my drome[00:02:38]

Kyk hoe glinster die maan[00:02:41]

Hier's ons kinders om die boompie hulle wag nou vir die oompie[00:02:58]

My dogtertjie is net 'n bietjie bang[00:03:03]

Maar hy stap sommer uit die branders ja die tye het verander[00:03:07]

My seuntjie vra woon hy in jeffriesbaai[00:03:12]

Waar is jou rendier en silwer spore[00:03:16]

Waar is ons drome van gisteraand[00:03:21]

Vlieg oor die bome met my drome[00:03:25]

Kyk hoe glinster die maan[00:03:29]

Vlieg oor die bome met my drome[00:03:35]

Kyk hoe glinster die maan[00:03:39]