所属专辑:Die Mense Op Die Bus
歌手: Laurika Rauch
时长: 02:45
Die Stout Kat - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:C L Leipoldt/Laurika Rauch[00:00:00]
Ons kat was gister drie jaar oud[00:00:27]
En oom servaas beweer[00:00:30]
Dis oud genoeg om kattekwaad[00:00:34]
Nou eenmaal af te leer[00:00:37]
Nou eenmaal af te leer[00:00:41]
En tog dit spyt my om te sê[00:00:46]
Ons kat is regtig stout[00:00:49]
En traak nie as n mens hom knor[00:00:53]
Oor een of ander fout[00:00:56]
Oor een of ander fout[00:00:59]
Herhaalde male sê ons hom[00:01:08]
Jy moenie muisies moor[00:01:12]
Nog minder mossies maar verniet[00:01:15]
Die stouterd wil nie hoor[00:01:18]
Die stouterd wil nie hoor[00:01:22]
Ons het al oom servaas gevra[00:01:27]
Mismoedig wat te maak[00:01:30]
Hy skud sy kop en sê dit is[00:01:34]
Nogal 'n lastige saak[00:01:37]
Nogal 'n lastige saak[00:01:41]
Ons weet dit is ons moet maar nou[00:01:49]
Van vooraf weer probeer[00:01:53]
Om in sy vierde jaar ons kat[00:01:56]
Van kleins af weer te leer[00:02:00]
Van kleins af weer te leer[00:02:03]
Dan sal hy later ag ek weet[00:02:08]
Dit sal bra moeilik gaan[00:02:12]
Nie meer geniepsig met sy klou[00:02:15]
'N klein swak muisie slaan[00:02:18]
'N klein swak muisie slaan[00:02:22]
Nie meer loop skuil soek in die gras[00:02:25]
Om voëltjies te bekruip[00:02:29]
En as hy nie wil hoor nie[00:02:32]
Sal ons oompie hom versuip[00:02:39]