• 转发
  • 反馈

《Marietjie Wag-’n-Bietjie》歌词


歌曲: Marietjie Wag-’n-Bietjie

所属专辑:Chris Se Trefferliedjies

歌手: Laurika Rauch

时长: 04:05

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Marietjie Wag-’n-Bietjie

Marietjie Wag-'n-Bietjie - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Christopher Torr[00:00:01]

In kerkstraat aberdeen[00:00:12]

Woon marietjie alleen[00:00:15]

Op haar dag kon sy 'n kop of twee laat draai[00:00:18]

Maar marietjie van der heever[00:00:24]

Wag haar hele lewe[00:00:27]

Iemand het haar wel gevra[00:00:37]

In neëntien sestig in de aar[00:00:38]

Marietjie o marietjie wil jy dans[00:00:43]

Maar sy sê toe vir hom niekie[00:00:49]

Nie nou nie wag 'n bietjie[00:00:52]

Marietjie o marietjie[00:01:02]

O marietjie wil jy dans[00:01:04]

My hart is vol van liefde[00:01:08]

Wag 'n bietjie vat 'n kans[00:01:11]

Ja my hart is vol van liefde[00:01:14]

En dit voel of dit wil bars[00:01:17]

Marietjie wag 'n bietjie[00:01:20]

Marietjie wil jy dans[00:01:23]

En niekie poggenpoel[00:01:28]

Woon nou buite die gewoel[00:01:31]

Hy het seker beter dae al gesien[00:01:34]

En in kerkstaat aberdeen[00:01:40]

Het dit lanklaas gereën[00:01:44]

En hy droom nog af en toe[00:01:53]

Van riviere wat nog vloei[00:01:55]

En van liedjies wat op die winde ry[00:01:58]

En van die liefde van sy lewe[00:02:05]

Marietjie van der heever[00:02:09]

Marietjie o marietjie[00:02:18]

O marietjie wil jy dans[00:02:21]

My hart is vol van liefde[00:02:24]

Wag 'n bietjie vat 'n kans[00:02:27]

Ja my hart is vol van liefde[00:02:30]

En dit voel of dit wil bars[00:02:33]

Marietjie wag 'n bietjie[00:02:37]

Marietjie wil jy dans[00:02:40]

En ek hoor weer daardie lied[00:02:48]

Van verlange en verdriet[00:02:50]

En die letters op die klippe is vol stof[00:02:54]

Want hier in aberdeen[00:03:00]

Het dit lanklaas gereën[00:03:03]

En in Kerkstaat[00:03:06]

Marietjie gereën[00:03:07]

Marietjie o marietjie[00:03:16]

O marietjie wil jy dans[00:03:18]

My hart is vol van liefde[00:03:22]

Wag 'n bietjie vat 'n kans[00:03:25]

Ja my hart is vol van liefde[00:03:28]

En dit voel of dit wil bars[00:03:31]

Marietjie wag 'n bietjie[00:03:34]

Marietjie wil jy dans[00:03:37]

Marietjie wag 'n bietjie[00:03:41]

Marietjie wil jy dans[00:03:44]