• 转发
  • 反馈

《Skouspel 2010》歌词


歌曲: Skouspel 2010

所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!

歌手: Laurika Rauch

时长: 03:06

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

Skouspel 2010

Skouspel 2010 - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Robbie Wessels[00:00:01]

Die tannies lyk mooi en die ooms effe rooi[00:00:10]

Van die gholf en die masjiene en die blackjack[00:00:12]

Dit is warm en opwindend almal loop al singend[00:00:14]

Na die super duper dome in die berge[00:00:17]

Ricus nel bly in die grand hotel[00:00:19]

Hy vang 'n middagslapie voor al die aksie[00:00:22]

En hier is wat hy ons vertel[00:00:24]

By die makietie se grootste attraksie[00:00:27]

'Skouspel tweeduisend-en-tien'[00:00:29]

Maak toe julle vensters[00:00:32]

Maak toe julle skuifdeure[00:00:34]

Maak toe julle vensters[00:00:36]

Maak toe julle skuifdeure[00:00:39]

Want skielik uit die bloute met 'n helse lawaai[00:00:41]

Word hy wakker met 'n klipharde force[00:00:44]

Hy kan sy oë nie glo nie dis 'n hengse bohaai[00:00:46]

Daar's 'n volgroeide bobbejaan op sy bors[00:00:48]

Op 'n vloer by die terrace raak 'n boer baie jealous[00:01:00]

Want sy vroutjie het gaan kyk na die show[00:01:02]

En bo-op haar arm is die ink nog warm[00:01:04]

Baie liefde groete nicholis louw[00:01:07]

Terwyl hy skel het sy haar ma gebel[00:01:09]

Mamma willie sê ek misbehaves[00:01:12]

En hier is wat ek hom vertel[00:01:14]

Hy lê die heel dag by die valley vannie babes[00:01:17]

By 'skouspel tweeduisend-en-tien'[00:01:19]

Maak toe julle vensters[00:01:22]

Maak toe julle skuifdeure[00:01:24]

Maak toe julle vensters[00:01:26]

Maak toe julle skuifdeure[00:01:29]

Want skielik deur die venster kom 'n harige hand[00:01:31]

Met 'n missie en 'n hewige spoed[00:01:34]

Hy kan sy oë nie glo nie dis 'n three in one[00:01:36]

Dis 'n selfoon en 'n beursie en 'n hoed[00:01:39]

Die tannies is haaks en die ooms lyk snaaks[00:02:05]

In die rokke en die broeke en die make-up[00:02:07]

Dit is warm laat oggend almal loop al boggend[00:02:09]

Langs die koffie shop en op teen die roltrap[00:02:12]

Want toe 'n pel na daai selfoon bel[00:02:14]

Op pad na die show in sy bakkie[00:02:17]

Kom 'n stem op wat hom mooi vertel[00:02:19]

Maak die bobbejane deel van die aksie[00:02:22]

By 'skouspel tweeduisend-en-tien'[00:02:24]

Hou oop julle vensters[00:02:27]

Hou oop julle skuifdeure[00:02:29]

Hou oop julle vensters[00:02:31]

Hou oop julle skuifdeure[00:02:34]

En altemit een oggend is jy stoksielalleen[00:02:36]

Desperaat vir 'n bietjie gesels[00:02:39]

En word jy bo-op jou balkon na 'n kuier meteens[00:02:41]

Deur 'n volgroeide bobbejaan ge-omhels[00:02:44]

Deur 'n volgroeide bobbejaan ge-omhels[00:02:46]

Deur 'n volgroeide bobbejaan ge-omhels[00:02:48]