歌手: Laurika Rauch
时长: 01:56
Kom Sny Die Papaja - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Engelbrecht/L Rauch[00:00:01]
Kom sny die papaja[00:00:08]
Breek stukkend die son[00:00:10]
Om die goudgeel vreugde te ruik[00:00:12]
Gryp bondels swart pê rels[00:00:16]
Uit die suikersoet skatkis[00:00:18]
Vir die nuwe son se gebruik[00:00:20]
Vir my is die somer soos 'n groot papaja[00:00:24]
Vol kleure en geure so soet[00:00:28]
Vol warmte en geelheid en blinkpit beloftes[00:00:32]
In elke persoon wat jou groet[00:00:36]
Kom sny die papaja[00:00:41]
Breek stukkend die son[00:00:42]
Om die goudgeel vreugde te ruik[00:00:45]
Gryp bondels swart pê rels[00:00:49]
Uit die suikersoet skatkis[00:00:51]
Vir die nuwe son se gebruik[00:00:53]
Vir my is die somer soos 'n groot papaja[00:00:57]
Wat sy reuk deur die kamer versprei[00:01:01]
Niks anders op aarde se geur kan juis dit sê[00:01:05]
Ek's sonsoet en jy kan my kry[00:01:09]
Kom sny die papaja[00:01:13]
Breek stukkend die son[00:01:15]
Om die goudgeel vreugde te ruik[00:01:17]
Gryp bondels swart pê rels[00:01:21]
Uit die suikersoet skatkis[00:01:24]
Vir die nuwe son se gebruik[00:01:26]
Kom sny die papaja[00:01:30]
Breek stukkend die son[00:01:32]
Om die goudgeel vreugde te ruik[00:01:33]
Gryp bondels swart pê rels[00:01:38]
Uit die suikersoet skatkis[00:01:40]
Vir die nuwe son se gebruik[00:01:42]