所属专辑:Die Mense Op Die Bus
时长: 03:17
Vanaand Se Maan - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Jeanette Cilliers[00:00:01]
Nag loop sy paaie[00:00:15]
Duisternis kry sy sin[00:00:19]
Geluide word lawaaie[00:00:23]
Want die nagstilte het begin[00:00:26]
Ver-af skreeu 'n kiewiet rou[00:00:30]
'N jakkals kreun sy klag[00:00:34]
En vanaand se maan[00:00:38]
Is 'n hartseer maan[00:00:42]
Is 'n spierwit maan[00:00:44]
Vanaand se maan is mooi[00:00:48]
Nag loop sy paaie[00:01:06]
Duisternis gaan sy gang[00:01:09]
Die donker word nou baie[00:01:13]
En die baie maak bang[00:01:16]
Nag se swart maak dood die nag[00:01:20]
Die dag sterf in 'n ster[00:01:24]
En vanaand se maan[00:01:28]
Is 'n hartseer maan[00:01:32]
Is 'n spierwit maan[00:01:34]
Vanaand se maan is mooi[00:01:38]
Want vra maar die maan as hy so lyk[00:01:54]
Hoe dink ek nog aan jou[00:01:58]
Vra hom of hy hartseer is[00:02:02]
Want hy kan ook onthou[00:02:05]
Donker word ligter[00:02:11]
Dag se son breek die nag[00:02:14]
Die aarde word stil wakker[00:02:18]
Want die son sê dit is nou dag[00:02:21]
Twaalf ure se fel verlang[00:02:25]
Voor nag jou weer omvou[00:02:29]
En dan's vanaand se maan[00:02:34]
Weer 'n hartseer maan[00:02:38]
En 'n spierwit maan[00:02:40]
Vanaand se maan[00:02:45]
Vanaand se maan is dan weer mooi[00:02:47]