所属专辑:Debuut
歌手: Laurika Rauch
时长: 02:46
Vergeet Om My Te Vergeet / Onthou Om Te Onthou - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Anton Goosen/Christopher Torr[00:00:02]
Die winteraand is om my[00:00:15]
Voor die kaggelvuur se kole[00:00:19]
Buite tjank die winde[00:00:23]
Oe[00:00:26]
Soos die wolwe in die berge[00:00:27]
Teen die hortjies klap die venster[00:00:30]
En herinner my aan die[00:00:33]
Klop van jou kneukel aan my deur[00:00:35]
Maar ek weet ook dat jy ver is[00:00:38]
En dat ek my[00:00:40]
Dood verlang na jou[00:00:42]
Vergeet om my te vergeet[00:00:45]
Onthou om te onthou[00:00:48]
En weet dat jy altyd weet[00:00:50]
Ek is lief vir jou[00:00:52]
Vergeet om my te vergeet[00:00:54]
Onthou om te onthou[00:00:56]
Om my te onthou[00:00:57]
Vergeet om my te vergeet[00:01:00]
Onthou om te onthou[00:01:01]
Om my te onthou[00:01:03]
Later word ek wakker[00:01:06]
Van die koekoek-klok se deurtjie[00:01:10]
Dis laatnag in die voorhuis[00:01:14]
En die middernag kom nader[00:01:17]
Teen die hortjies klap die venster[00:01:21]
En herinner my aan die[00:01:24]
Klop van jou kneukel aan my deur[00:01:26]
Maar ek weet ook dat jy ver is[00:01:29]
En dat ek my[00:01:31]
Dood verlang na jou[00:01:33]
Vergeet om my te vergeet[00:01:36]
Onthou om te onthou[00:01:39]
En weet dat jy altyd weet[00:01:41]
Ek is lief vir jou[00:01:43]
Vergeet om my te vergeet[00:01:45]
Onthou om te onthou[00:01:46]
Om my te onthou[00:01:48]
Vergeet om my te vergeet[00:01:50]
Onthou om te onthou[00:01:52]
Om my te onthou[00:01:54]
Vergeet om my te vergeet[00:02:12]
Onthou om te onthou[00:02:15]
En weet dat jy altyd weet[00:02:17]
Ek is lief vir jou[00:02:18]
Vergeet om my te vergeet[00:02:20]
Onthou om te onthou[00:02:22]
Om my te onthou[00:02:24]
Vergeet om my te vergeet[00:02:26]
Onthou om te onthou[00:02:28]
Om my te onthou[00:02:29]
Vergeet om my te vergeet[00:02:32]
Onthou om te onthou[00:02:33]
Om my te onthou[00:02:35]