所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!
歌手: Laurika Rauch
时长: 04:19
God Se Kunskafee - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Prop[00:00:01]
Dis 5 uur in die môre en God sit en verf[00:00:17]
Hy koester elke druppel goudgeel kuns wat hy aan die hemel hang[00:00:21]
Vir ons om na te kyk[00:00:30]
Ek hoor die klappende kraak van 'n sifdeur agter my[00:00:34]
En Piet skreeu by die stal Ons het reën gekry[00:00:38]
En soos ek loop deur God se kunskafee[00:00:44]
Voel ek meer geseënd met elke tree[00:00:49]
Want met koffie en 'n verfkwas[00:00:52]
Sit hy heeldag daar en dink[00:00:55]
Hoe om sy vreugde na my te bring[00:00:57]
Maar oom Ben se wynplaas op Worcester[00:01:01]
Met die ou geuwelhuis[00:01:06]
Ja die verf hy die mooiste na 'n lang dag se reis[00:01:10]
Ek loop verby 'n prentjie van 'n boer op sy John Deere[00:01:25]
Wat vol hoop hierdie aarde omkeer[00:01:29]
En ek sien stof maar ek ruik die reën aankom[00:01:33]
Ek hoor die fluit van die werkers wat die beeste inkeer[00:01:41]
As die son sak oor daai tweespoorpad[00:01:46]
En soos ek loop deur God se kunskafee[00:01:52]
Voel ek meer geseënd met elke tree[00:01:56]
Want met koffie en 'n verfkwas[00:02:00]
Sit hy heeldag daar en dink[00:02:02]
Hoe om sy vreugde na my te bring[00:02:04]
Maar Pa se plaas duskant Leslie[00:02:08]
Waar die kleiosse in die son bak[00:02:13]
Ja die verf hy die mooiste na 'n lang dag se stap[00:02:17]
Die skildery van hierdie volmaan was lank vooruit geverf[00:02:41]
Vanaand het hy hom kom ophang agter die donker grys berg[00:02:49]
Ek hoor die kraak van die krieke by die rooi dam hier langs my[00:02:57]
En warm teen my vel gly die bosveld verby[00:03:01]
En soos ek loop deur God se kunskafee[00:03:07]
Voel ek meer geseënd met elke tree[00:03:12]
Want met koffie en 'n verfkwas[00:03:16]
Sit hy heeldag daar en dink[00:03:18]
Hoe om sy vreugde na my te bring[00:03:20]
Maar die Meyers se wildsplaas by Vaalwater[00:03:24]
Met die kampvuur en die samesyn[00:03:28]
Ja die verf hy die mooiste na 'n lang dag se ry[00:03:33]