所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:56
Kaalvoetsong - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Carina De Villiers[00:00:00]
Jy vra vir my om vir jou te sing[00:00:07]
Van Lisa se klavier[00:00:11]
Jy se jy wil hoor van Bloubergstrand[00:00:15]
En hoe almal by die see wil bly[00:00:18]
En jy praat in hoë frases[00:00:22]
Van hoe die taal jou inspireer[00:00:26]
Maar in die eenvoud van my woorde[00:00:29]
Wil ek sê hoe ek voel[00:00:32]
En ek sing vir jou n Kaalvoetsong[00:00:37]
Met woorde soos die sand[00:00:41]
En kommas soos die klippies[00:00:45]
Wat my kaalvoetsole brand[00:00:48]
En ek sing vir jou 'n klein refrein[00:00:52]
Nie 'n simfonie van klank nie[00:00:56]
Net 'n enkel tokkelsnaar van my kitaar[00:01:01]
Onthou jy toe ons kinders was[00:01:13]
En gesing het van die wind[00:01:16]
Van die stad van blou saffiere[00:01:20]
Waar jy dalk jou droom sal vind[00:01:24]
Maar jou hart gaan maak 'n Kaapse draai[00:01:27]
Want jy sê jy voel daar tuis[00:01:31]
En ek ontmoet jou net hier duskant Nooitgedacht[00:01:35]
En ek sing vir jou n Kaalvoetsong[00:01:42]
Met woorde soos die sand[00:01:46]
En kommas soos die klippies[00:01:50]
Wat my kaalvoetsole brand[00:01:54]
En ek sing vir jou 'n klein refrein[00:01:57]
Nie 'n simfonie van klank nie[00:02:01]
Net 'n enkel tokkelsnaar van my kitaar[00:02:07]
Ek bring vir jou 'n sonneblom en 'n foto van die see[00:02:15]
In jou fluisterwens droom jy[00:02:22]
Jy was nou daar[00:02:25]
En die pad voel lank na Victoriabaai[00:02:29]
Maar die roete wil ons vat[00:02:33]
Want in die stilte hoor ons die reën in die Karoo[00:02:37]
En ek sing vir jou n Kaalvoetsong[00:02:44]
Met woorde soos die sand[00:02:48]
En kommas soos die klippies[00:02:52]
Wat my kaalvoetsole brand[00:02:56]
En ek sing vir jou 'n klein refrein[00:02:59]
Nie 'n simfonie van klank nie[00:03:03]
Net 'n enkel tokkelsnaar van my kitaar[00:03:07]
En ek sing vir jou 'n Kaalvoetsong[00:03:14]
Met woorde soos die sand[00:03:18]
En kommas soos die klippies[00:03:22]
Wat my kaalvoetsole brand[00:03:26]
En ek sing vir jou 'n klein refrein[00:03:29]
Nie n simfonie van klank nie[00:03:33]
Net 'n enkel tokkelsnaar van my kitaar[00:03:39]