所属专辑:My Ou Tante Koba
歌手: Laurika Rauch
时长: 03:09
Die Ballade Van Jakob F De Beer - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Christopher Torr[00:00:02]
In die kamdeboo kontrei was ons vrolik jonk en vry[00:00:18]
Waai westewinde waai[00:00:22]
In die kamdeboo kontrei het ons donkiekar gery[00:00:26]
Draai donkie donkie draai[00:00:31]
Jakob f de beer windpompingenieur[00:00:36]
Reis van plaas tot plaas in sy donkiewa[00:00:40]
As die westewinde waai moet silwer speke draai[00:00:45]
Draai silwer speke draai[00:00:49]
Jakob pasop[00:00:54]
Die wind kan skielik draai[00:00:58]
Jakob jakob[00:01:03]
Die westewind is kwaai[00:01:07]
Hannetjie du plooy byna byna mooi[00:01:12]
Draai westewinde draai[00:01:16]
As die dansorreltjie kreun sit hannetjie alleen[00:01:21]
Draai draai draai tiekie tiekie draai[00:01:25]
N donkie en sy baas kom aan op n nuwe plaas[00:01:30]
Hannie lyk vir jakob al te mooi[00:01:35]
Na n week of wat ken die donkie ook die pad[00:01:39]
Draf draf draf donkie donkie draf[00:01:43]
Jakob pasop[00:01:48]
Die wind kan skielik draai[00:01:52]
Jakob jakob[00:01:57]
Die westewind is kwaai[00:02:01]
Op n dag in die kamdeboo is hannie windpomp toe[00:02:06]
Draai donkie donkie draai[00:02:11]
Skeef langs die yster leer lê jakob f de beer[00:02:15]
Waai weste winde waai[00:02:20]
In die kamdeboo kontrei kon hannetjie nie bly nie[00:02:25]
Sy huil te veel as die westewinde waai[00:02:29]
In die kamdeboo kontrei het ons donkiekar gery[00:02:34]
Draai donkie donkie draai[00:02:39]
Jakob pasop[00:02:44]
Die wind kan skielik draai[00:02:48]
Jakob jakob[00:02:52]
Die westewind is kwaai[00:02:56]