• 转发
  • 反馈

《So Is My Tafel Gedek》歌词


歌曲: So Is My Tafel Gedek

所属专辑:Tweeduisend-En-Tien!

歌手: Laurika Rauch

时长: 02:30

播放 下载lrc歌词 下载纯文本歌词

So Is My Tafel Gedek

So Is My Tafel Gedek - Laurika Rauch[00:00:00]

Written by:Lize Beekman[00:00:02]

By my voordeur los die nag die oggendson[00:00:23]

T gooi n sagte lig oor die koebaai-traan van die lavender-dou[00:00:27]

En my hart onthou daai pers en blou is n gunsteling van jou[00:00:33]

So is my tafel gedek my lief[00:00:40]

Altyd en steeds vir jou[00:00:44]

By my agterdeur groet n suurlemoengeur[00:01:00]

K het daai boom geplant op n sonskyndag[00:01:04]

En gewonder wanneer kom die reën[00:01:07]

Jy was bly soos n kind oor daai goudgeelvrug wat die son reflekteer[00:01:10]

So is my tafel gedek my lief[00:01:16]

Altyd en steeds vir jou[00:01:20]

In die middel van my huis my hartkombuis[00:01:36]

Die tafel se elke holte en groef kan van kosbaar tyd getuig[00:01:40]

Van die verste verdwaal het ons hier ontmoet in liefde suikersoet[00:01:46]

Want so is my tafel gedek my lief[00:01:53]

Als van my is eenvoudig lief[00:02:01]

Altyd en steeds vir jou[00:02:06]