歌手: Laurika Rauch
时长: 02:48
Die Mense Wat Ek Lief Het - Laurika Rauch[00:00:00]
Written by:Anton Goosen/S Bouwer[00:00:01]
Die mense wat ek lief het[00:00:09]
Kom groei op my soos mos[00:00:13]
Daar laat ek hul na hartelus gedy[00:00:17]
En loop ek deur die wê reld[00:00:26]
Beskut teen die koue[00:00:30]
Die snoesigheid self[00:00:35]
Ek met my moskombersie[00:00:39]
En as daar 'n oorlog kom[00:00:47]
Word die mense wat ek lief het[00:00:51]
'N ekstra liefdeslaag om my[00:00:56]
So marsjeer ek deur die wê reld[00:01:04]
Gepantser teen die vuur[00:01:08]
Die onaantasbaarheid self[00:01:13]
Ek met my menskombersie[00:01:17]
Maar as iemand wat op my gegroei het[00:01:25]
Weg moet gaan[00:01:30]
Dan sit daar 'n seerplek[00:01:34]
Dan sluip ek deur die wê reld[00:01:37]
Die kwesbaarheid self[00:01:39]
Ek met my seerplek[00:01:42]
Wat net nie wil genees nie[00:01:44]
Die mense wat ek lief het[00:01:51]
Kom groei op my soos mos[00:01:55]
Daar laat ek hul na hartelus gedy[00:01:59]
En loop ek deur die wê reld[00:02:08]
Beskut teen die koue[00:02:12]
Die snoesigheid self[00:02:17]
Ek met my moskombersie[00:02:22]